Reënbui oor Kigali
11. November 2016 in Ruanda ⋅ ⛅ 18 °C
Terug in Kigali vir 'n nag - môre ry ons weer Tanzanië toe. Die terugtog het begin. Ons reis nou al vir 10 000 km nadat ons in September uit Kaapstad vertrek het.