• Terug na links, Rusumo

    November 12, 2016 in Tanzania ⋅ ⛅ 30 °C

    By die Rusumo-grenspos is daar 'n plek in niemandsland - tussen Rwanda en Tanzanië se grensposte - waar jy van "kante" verander. In Rwanda bestuur jy aan die regterkant van die pad, maar in Tanzanië links. Rusumo is een van die mees moeitelose grensposte wat ons teegekom het op ons toer: moderne geboue, vriendelike personeel en logiese uiteensetting van dinge.Read more