• Choberivier

    27 November 2016, Namibia ⋅ ⛅ 27 °C

    Ek is terug in Kasane in Botswana, en rus vandag by vriende wat langs die Choberivier woon. Darem maar mooi hier. 'n Kort stappie langs die rivier met die honde en jy sien reusevisvanger en geelbektroupant. Vanoggend het 'n singende kerkgroepie oorkant die rivier gemeentelede gedoop in die Chobe. Never mind die krokodille!Baca selengkapnya