Dag 5 - Tsodilo na Ngepi
23 maart 2017, Namibië ⋅ ⛅ 21 °C
Almal is vroeg op en na ontbyt neem gidse Boo Xuma en Thebe Sekora ons rond na Tsodilo se besonderse rotstekeninge. Tussendeur blom die ruie veld in die fynste blommetjies. Dis 'n goeie dag virMeer informatie






