FindPenguins
  • Utama
  • Teroka
    • Dapatkan aplikasi
    • Daftar
    • Daftar masuk
    • Dapatkan aplikasi
    • Daftar masuk
    • Utama
    • Cetak baru
    • Teroka
    • Sokongan
    • Ikuti kami
  • Daftar
Tunjukkan pada peta
  • WegTydskrifWeg-fototoer BotswanaWegTydskrif
    • Tunjukkan perjalanan
    • Tambah ke senarai baldiKeluarkan dari senarai baldi
    • Kongsi
    • Hari 7
    • Sabtu, 25 Mac 2017 11:58 PTG
    • ⛅ 21 °C
    • Altitud: 1,013 m
    • NamibiaShangando18°6’55” S  21°40’10” E

    Dag 7 - Ngepi

    25 Mac 2017, Namibia ⋅ ⛅ 21 °C

    Dis rusdag vandag. Sommige toerlede besoek die Buffalo-sektor van die Bwabwata- nasionale park, ander ry na Popa-valle of nog 'n draai deur Mahango-reservaat. Maar meeste lê laag by Ngepi, en doen dalk 'n voëlkykuitstappie of gaan op 'n mokorovaart. Laatmiddag is dit tyd vir 'n Ngepi-hoogtepunt: die sonsondergangvaart op die Okavangorivier. Ons sien 'n krokodil, blouape, ses seekoeie en twee troppe olifante. Doodstil dryf ons verby dié bosreuse terwyl hulle op die oewer wei. Verlangs is weer aan die lug, maar ons bly droog. Ons vier 'n toerlid se verjaarsdag ná 'n aandete van varknek, braaiaartappels, ertjies, pampoen en courgettes. Dit is nou laataand, 'n jenewer is gedrink en die skopsuiltjies roep.Baca lagi

    Lihat terjemahan

    Een van die lekkerste kampplekke - NGEPI. het julle in die krok cage geswem?

    26/03/17Balas
    0 suka
     
Tunjukkan perjalanan
  • 2025© FindPenguins
  • Utama
  • Mengenai kami
  • Penjejakan kumpulan
  • Akhbar
  • Terma
  • Privasi & Cookies
  • Pusat Bantuan
  • Cetakan
  • Ikuti kami