Dag 5 - Epupawaterval
8 Mei 2017, Namibia ⋅ ⛅ 19 °C
Epupawaterval is een van die mooiste plekke in Namibië, en daarom slaap ons twee nagte oor by Epupa Falls Lodge & Campsite. Die valle dreun en die maan skyn deur die makalanipalms. Die pad vanBaca lagi







Elouis Janse van RensburgOngelooflik mooi. Dis n baie groot droom van my om nog so n trip te doen!!