Dag 8 - Otjitanda na Vanzylspas
12 Mei 2017, Namibia ⋅ ⛅ 31 °C
Donderdag in Kaokoland en al ry ons nie ver nie is dit steeds 'n vol dag. Die pad raak gou slegter na ontbyt, en ons konvooi se bestuurders kry vroegdag reeds 'n paar 4x4-lesse by toerleier Rey JanseBaca lagi





