• Dag 7 - Mahango-wildreservaat

    20 de marzo de 2018, Namibia ⋅ ☀️ 17 °C

    Die Mahango-sektor van Namibië se BwaBwata- nasionale park is een van die Weg Botswana-fototoer se geheime wapens, want hier sien ons fotograwe gewoonlik in skaars 'n oggend als van sebra, kameelperd en rooibok na olifant, swartwitpens en lechwe. Teen twaalfuur is ons by die Kweche-piekniekplek waar ons gedugte kosmaakspan 'n "bos Wimpy" opslaan en burgers bedien. Eersteklas.Leer más