• Dag 8 - Ngepi Camp

    21 mars 2018, Namibia ⋅ 🌧 16 °C

    Dit is rusdag vandag, maar party toerlede besoek BwaBwata- nasionale park, ander weer Mahango. Weg-joernalis Toast Coetzer doen fotografiesessies met lesers en verder word dinge rustig gevat by een van ons gunstelingplekke in Namibië, Ngepi Camp. Laatmiddagreën klaar net betyds op vir ons sonsondergangvaart op die Okavangorivier. Als goed.Läs mer