• Dag 9 - Na Katima en Kasane

    22 de marzo de 2018, Zambia ⋅ ⛅ 11 °C

    Ooswaarts deur Namibië se Zambesistreek oor die Okavango- en Kwandorivier tot by Katima Mulilo waar ons bene rek en middagete geniet by Caprivi Houseboat Safari Lodge. Langs ons loop die Zambesirivier kant aan wal - en bo ons dreun die weer... Dis nat hier, mense. Padlangs maak ons nat vellies droog. Hierna terug Botswana toe deur die Ngoma-grenspos tot in Kasane waar ons vir die laaste drie aande by Thebe River Safaris tuisgaan.Leer más