Dag 1 - Johannesburg
![](http://d2k8htqlk8yn1a.cloudfront.net/img/flags-png/za.png)
Ons het vandag Johannesburg toe gevlieg en vanmiddag opgewarm met 'n paar kort onderhoude en beplanningsessies met ons kameramanne van Red Pepper Pictures, Chris Kritzinger en Louw Prinsloo. InMeer informatie
Ons het vandag Johannesburg toe gevlieg en vanmiddag opgewarm met 'n paar kort onderhoude en beplanningsessies met ons kameramanne van Red Pepper Pictures, Chris Kritzinger en Louw Prinsloo. InMeer informatie
Douvoordag uit Johannesburg, N1 suid, tolhekke, en dan afdraai in Kroonstad om by Jukskeipark iets van dié sportsoort te leer (jy kort "balans, ritme en momentum"...) by van die land se topMeer informatie
'n Damtoer by Gariepdam is een van dié doendinge hier rond: jy stap met trappe en gangetjies langs tot in die maag van die damwal. Ons was gelukkig: Waterwese se Joseph Alexander het 'n sliksluis virMeer informatie
Die Suid-Vrystaat is yskoud vandag! Ons kuier eers binnenshuis by Anthony Hocking se Boekehotel (duisende en duisende boeke en langspeelplate!) in Bethulie en ry dan tot by Liesel Foster oos vanMeer informatie
Dis 'n rustige dag in Smithfield, soos dit hoort. Sophia en Toast leer by Fabrice Rebouillat en Susan Joubert van wolspin, weef en brei. Tussendeur word honde agter die ore gekrap, in die son gesit enMeer informatie
Weg Agterpaaie Vrystaat is steeds in die Smithfield-distrik vanoggend. Ons kuier op Heuningkrans by Lizette en Eddie Prinsloo en gesels Merinoskape en grondkwessies. Dan ry ons tot naby Aliwal-NoordMeer informatie
Die Suid-Vrystaat gee sy mooiste vandag: grondpaaie om van te droom tussen Smithfield, Rouxville, Aliwal en Goedemoed. Rotskuns onder 'n oorhang op die plaas Sterkstroom saam met die Lombaards.Meer informatie
Die Weg Agterpaaie-span het 'n rusdag vandag. Ons ry van Letsatsi Game Lodge na Bethulie en dan verby Gariep, oor die N1 en volg dan 'n agterpad na Philippolis, waar ons die volgende drie aandeMeer informatie
Vandag drink ons twee keer Oros, gesels duiwe en hoenders, en luister boeremusiek op 'n stoep in die hoofstraat van Philippolis.
Philippolis se NG-kerk het 'n orrel wat jou asem wegslaan - en orrelis Nicolene Gibbons speel hom vir ons dat die vensters ratel. Daarna help ons sosaties inryg by die skougronde (voorbereiding virMeer informatie