Dag 1 - Kaapstad na Mamre
2017年11月1日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 22 °C
Weg Agterpaaie Weskus begin in Kaapstad: Toast Coetzer en Sophia van Taak reis hiervandaan na die sendingdorp Mamre waar hulle die Cape Nature botanis Rupert Koopman ontmoet wat hulle neem na 'n kolもっと詳しく
Dag 2 - Weskus- nasionale park
2017年11月2日, 南アフリカ ⋅ 🌙 18 °C
Die dag begin met 'n rustige seekajakvaart na Schaapen-eiland by Langebaan saam met Marie-Louise Kellett van Gravity Adventures. Daarna ry Sophia en Toast saam met hoofveldwagter Pierre Nel in dieもっと詳しく
Dag 3 - St Helenabaai en Kaap Columbine
2017年11月3日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 17 °C
Vandag leer ons hoe 'n sardyn in 'n Saldanhablikkie beland, iemand draai Sophia toe in kleefplastiek en dan ry ons agterpad na Kaap Columbine waar die vuurtoringwagter Japie Greeff staaltjies deel uitもっと詳しく
Dag 4 - Paternoster
2017年11月4日, 南アフリカ ⋅ 🌙 17 °C
Vandag vertel Pieter "Meester" Coraizin ons van sy lewe as visserman op Paternoster. Ons vaar uit saam met hom en sy vriend sedert kinderdae, Hendrik Visagie. Die dag eindig op die strand, met meeueもっと詳しく
Dag 5 - Vredenburg en Kersefontein
2017年11月5日, 南アフリカ ⋅ 🌙 15 °C
Toast en Sophia kuier by tannie Alida Lochner in Vredenburg en kry gebreide musse en 'n bak beskuit present. In die Hopefield-distrik wys Julian Melck die Weg Agterpaaie Weskus-span rond op syもっと詳しく
Dag 6 - Hopefield en Velddrif
2017年11月6日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 21 °C
Ons dag behels (sover): perd opsaal en beeste aanjaag op Kersefontein, luister na 'n kort orrel-uitvoering deur Julian Melck in die Hopefield NG-kerk, wortelkoek en koffie eet oorkant die pad by Honeyもっと詳しく
Dag 7 - Velddrif en Redelinghuys
2017年11月7日, 南アフリカ ⋅ 🌙 19 °C
'n Onverwagse internasionale-strandhengelkompetisie, bokkoms sorteer in Bokkomlaan, Duncan Theart op die Bergrivier, koue koeldrank in warm Aurora en kunstenaar Rod Freemantle in Redelinghuys. Dítもっと詳しく
Dag 8 - Elandsbaai
2017年11月8日, 南アフリカ ⋅ 🌙 13 °C
Vandag ry Sophia en Toast vir die eerste keer in hul lewens brander. Wel, dit was meer 'n gevallery en gesluk van soutwater as iets anders, maar dit was pret! Gigs Celliers en Chantal Isaac van Dieもっと詳しく
Dag 9 - Clanwilliam en Pakhuispas
2017年11月9日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 20 °C
Weg Agterpaaie ry vir eers weg van die Weskus, binneland in, van Elandsbaai deur Leipoldtville en Graafwater na Clanwilliam, waar Sophia en Toast sien hoe Strassberger-vellies gemaak word. Dan draaiもっと詳しく
Dag 10 - Traveller's Rest, Sederberg
2017年11月10日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 27 °C
Vandag neem die Strauss-familie van Traveller's Rest ons in: rotsklim, samesyn, rooibosteelande, rotskuns, lusernlaai en nou, nou gaan ons braai...
Oornagplek: Traveller's Rest, travellersrest.co.za
Dag 11 - Clanwilliam na Lambertsbaai
2017年11月11日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 18 °C
Pakhuispas oor terug na Clanwilliam waar ons vellies koop by Strassbergers, dan Graafwater deur na die koelte van die kus. Ian Turner van Muisbosskerm ontvang ons, vertel hoe sy pa dié ikonieseもっと詳しく
Dag 12 - Rusdag, Lambertsbaai
2017年11月12日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 20 °C
Die Weg Agterpaaie Weskus-span rus bietjie vandag: daar word laatgeslaap, ontbyt geëet by die Lambertsbaai-hotel, wasgoed gewas by die BP en daarna braai ons dikke steaks van Piet se Slaghuis terwylもっと詳しく
Dag 13 - Lambertsbaai
2017年11月13日, 南アフリカ ⋅ 🌙 15 °C
Almal ken Lambertsbaai se malgaskolonie en vandag wys bewaarder Yves Chesselet vir Toast en Sophia díe natuurwonder van naby. Op Steenbokfontein ry Kitta Burger hulle rond op die plaas na ou grotte,もっと詳しく
Dag 14 - Doringbaai na Vredendal
2017年11月14日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 29 °C
Grondpad na Doringbaai vir klippies sorteer en perlemoen kyk, Papendorp volgende vir uitroei op die Olifantsrivier en net uitgooi, dan Vredendal vir rieldans en stof opskop by Teubes-wyne. En by Roomsもっと詳しく
Dag 15 - Vredendal
2017年11月15日, 南アフリカ ⋅ 🌙 15 °C
Vandag word ons op die hande gedra deur die vriendelike mense van die Maskam-brouery. Eers wys Maree Botha ons rond tussen die sitrusboorde en wingerde, dan tel ons die Sishen-Saldanhatrein se waensもっと詳しく
Dag 16 - Vanrhynsdorp
2017年11月16日, 南アフリカ ⋅ 🌙 16 °C
Dis fyn trap tussen vetplantjies - beeskloutjies bababoudjies en knopies - op die Knersvlakte vandag saam met Christine Wiese, dan frekwensies gesels met Oom Louis Latsky in sy radiomuseum opもっと詳しく
Dag 17 - Ratelgat
2017年11月17日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 20 °C
Oom Thys en tannie Valerie Mentoor neem ons vandag diep in die geskiedenis van die Griekwa in: ons besoek Beeswater, bespreek die visioene van Die Kneg, wat dinge soos die Sishen-Saldanhatreinもっと詳しく
Dag 18 - Vanrhynsdorp na Hondeklipbaai
2017年11月18日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 15 °C
Die Fortuner rek bene: van Vanrhynsdorp N7 langs verby Nuwerus, Bitterfontein en Garies, dan grondpad af na Hondeklipbaai waar die middag kunstig raak by Deon Venter en Madeleine Baumgart. Alsもっと詳しく
Dag 19 - Wallekraal
2017年11月19日, 南アフリカ ⋅ 🌙 16 °C
Vandag het ons Nagmaal gehou op Wallekraal.
Dag 20 - Hondeklipbaai na Kamieskroon
2017年11月20日, 南アフリカ ⋅ 🌙 17 °C
Die pad lei ons van die wildeperdekrag van die Atlantiese Oseaan se branders oor berge en dale deur die kurkdroë Namakwaland na Kamieskroon waar ons dieper die berge invaar tot by lieflikeもっと詳しく
Dag 21 - Boesmanland
2017年11月21日, 南アフリカ ⋅ 🌧 8 °C
Die dag begin met stuifreën en koue op Pedroskloof buite Kamieskroon. Ons ry agterpad oor Gamoep, en op Dabeep sien ons hoe Boesmanland-boere ontvangs neem van droogtehulp uit Hartswater se wêreld.もっと詳しく
Dag 22 - Springbok
2017年11月22日, 南アフリカ ⋅ 🌙 12 °C
Springbok is een van die mooiste dorpe in die Noord-Kaap. Vandag kuier ons by Annelize en Roelf Erasmus van die Springbok-lodge, dan vaar ons die dorp in vir proviand-aankope, gasbottel volmaak enもっと詳しく
Dag 23 - Kleinzee
2017年11月23日, 南アフリカ ⋅ 🌫 6 °C
By die Kleinzee-museum ontmoet ons vir Rodville Adams en Natalie Weyers, dan gesels ons verder diamantstories by die gholfklub saam met Johan 14 Mostert, Koos Polony, Langmouter Coetzee en Rudolfもっと詳しく
Dag 24 - Port Nolloth
2017年11月24日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 30 °C
Vanoggend verken ons eers Kleinzee saam met Quiryn Snethlage en Werner Engelbrecht en dan tour de force George Moyses ons deur die diamantgeskiedenis van Port Nolloth. Ons gesels met Rozanne Hanekomもっと詳しく
Dag 25 - Eksteenfontein en Richtersveld
2017年11月25日, ナミビア ⋅ 🌙 26 °C
Dit is tyd vir die wildernis. Eers kuier ons by tannie Rachel en oom Koos Strauss in Eksteenfontein waar ons droogte, liefde en Springbokrugby bespreek. Dan lei Rey Janse van Rensburg ons langs dieもっと詳しく


























































































































































Sien baie uit om saam te reis
Julle moet dit geniet! Wanneer is die uitsending op tv ? Piet Swart
WegTydskrifDit sal so van middel-Januarie 2018 op die kassie wees. :)