Dag 1 - Kaapstad na Mamre
1 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ ☀️ 22 °C
Weg Agterpaaie Weskus begin in Kaapstad: Toast Coetzer en Sophia van Taak reis hiervandaan na die sendingdorp Mamre waar hulle die Cape Nature botanis Rupert Koopman ontmoet wat hulle neem na 'n kolLeia mais
Dag 2 - Weskus- nasionale park
2 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ 🌙 18 °C
Die dag begin met 'n rustige seekajakvaart na Schaapen-eiland by Langebaan saam met Marie-Louise Kellett van Gravity Adventures. Daarna ry Sophia en Toast saam met hoofveldwagter Pierre Nel in dieLeia mais
Dag 3 - St Helenabaai en Kaap Columbine
3 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ ☀️ 17 °C
Vandag leer ons hoe 'n sardyn in 'n Saldanhablikkie beland, iemand draai Sophia toe in kleefplastiek en dan ry ons agterpad na Kaap Columbine waar die vuurtoringwagter Japie Greeff staaltjies deel uitLeia mais
Dag 4 - Paternoster
4 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ 🌙 17 °C
Vandag vertel Pieter "Meester" Coraizin ons van sy lewe as visserman op Paternoster. Ons vaar uit saam met hom en sy vriend sedert kinderdae, Hendrik Visagie. Die dag eindig op die strand, met meeueLeia mais
Dag 5 - Vredenburg en Kersefontein
5 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ 🌙 15 °C
Toast en Sophia kuier by tannie Alida Lochner in Vredenburg en kry gebreide musse en 'n bak beskuit present. In die Hopefield-distrik wys Julian Melck die Weg Agterpaaie Weskus-span rond op syLeia mais
Dag 6 - Hopefield en Velddrif
6 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ ☀️ 21 °C
Ons dag behels (sover): perd opsaal en beeste aanjaag op Kersefontein, luister na 'n kort orrel-uitvoering deur Julian Melck in die Hopefield NG-kerk, wortelkoek en koffie eet oorkant die pad by HoneyLeia mais
Dag 7 - Velddrif en Redelinghuys
7 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ 🌙 19 °C
'n Onverwagse internasionale-strandhengelkompetisie, bokkoms sorteer in Bokkomlaan, Duncan Theart op die Bergrivier, koue koeldrank in warm Aurora en kunstenaar Rod Freemantle in Redelinghuys. DítLeia mais
Dag 8 - Elandsbaai
8 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ 🌙 13 °C
Vandag ry Sophia en Toast vir die eerste keer in hul lewens brander. Wel, dit was meer 'n gevallery en gesluk van soutwater as iets anders, maar dit was pret! Gigs Celliers en Chantal Isaac van DieLeia mais
Dag 9 - Clanwilliam en Pakhuispas
9 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ ☀️ 20 °C
Weg Agterpaaie ry vir eers weg van die Weskus, binneland in, van Elandsbaai deur Leipoldtville en Graafwater na Clanwilliam, waar Sophia en Toast sien hoe Strassberger-vellies gemaak word. Dan draaiLeia mais
Dag 10 - Traveller's Rest, Sederberg
10 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ ⛅ 27 °C
Vandag neem die Strauss-familie van Traveller's Rest ons in: rotsklim, samesyn, rooibosteelande, rotskuns, lusernlaai en nou, nou gaan ons braai...
Oornagplek: Traveller's Rest, travellersrest.co.za
Dag 11 - Clanwilliam na Lambertsbaai
11 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ ☀️ 18 °C
Pakhuispas oor terug na Clanwilliam waar ons vellies koop by Strassbergers, dan Graafwater deur na die koelte van die kus. Ian Turner van Muisbosskerm ontvang ons, vertel hoe sy pa dié ikonieseLeia mais
Dag 12 - Rusdag, Lambertsbaai
12 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ ☀️ 20 °C
Die Weg Agterpaaie Weskus-span rus bietjie vandag: daar word laatgeslaap, ontbyt geëet by die Lambertsbaai-hotel, wasgoed gewas by die BP en daarna braai ons dikke steaks van Piet se Slaghuis terwylLeia mais
Dag 13 - Lambertsbaai
13 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ 🌙 15 °C
Almal ken Lambertsbaai se malgaskolonie en vandag wys bewaarder Yves Chesselet vir Toast en Sophia díe natuurwonder van naby. Op Steenbokfontein ry Kitta Burger hulle rond op die plaas na ou grotte,Leia mais
Dag 14 - Doringbaai na Vredendal
14 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ ☀️ 29 °C
Grondpad na Doringbaai vir klippies sorteer en perlemoen kyk, Papendorp volgende vir uitroei op die Olifantsrivier en net uitgooi, dan Vredendal vir rieldans en stof opskop by Teubes-wyne. En by RoomsLeia mais
Dag 15 - Vredendal
15 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ 🌙 15 °C
Vandag word ons op die hande gedra deur die vriendelike mense van die Maskam-brouery. Eers wys Maree Botha ons rond tussen die sitrusboorde en wingerde, dan tel ons die Sishen-Saldanhatrein se waensLeia mais
Dag 16 - Vanrhynsdorp
16 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ 🌙 16 °C
Dis fyn trap tussen vetplantjies - beeskloutjies bababoudjies en knopies - op die Knersvlakte vandag saam met Christine Wiese, dan frekwensies gesels met Oom Louis Latsky in sy radiomuseum opLeia mais
Dag 17 - Ratelgat
17 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ ⛅ 20 °C
Oom Thys en tannie Valerie Mentoor neem ons vandag diep in die geskiedenis van die Griekwa in: ons besoek Beeswater, bespreek die visioene van Die Kneg, wat dinge soos die Sishen-SaldanhatreinLeia mais
Dag 18 - Vanrhynsdorp na Hondeklipbaai
18 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ ☀️ 15 °C
Die Fortuner rek bene: van Vanrhynsdorp N7 langs verby Nuwerus, Bitterfontein en Garies, dan grondpad af na Hondeklipbaai waar die middag kunstig raak by Deon Venter en Madeleine Baumgart. AlsLeia mais
Dag 19 - Wallekraal
19 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ 🌙 16 °C
Vandag het ons Nagmaal gehou op Wallekraal.
Dag 20 - Hondeklipbaai na Kamieskroon
20 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ 🌙 17 °C
Die pad lei ons van die wildeperdekrag van die Atlantiese Oseaan se branders oor berge en dale deur die kurkdroë Namakwaland na Kamieskroon waar ons dieper die berge invaar tot by lieflikeLeia mais
Dag 21 - Boesmanland
21 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ 🌧 8 °C
Die dag begin met stuifreën en koue op Pedroskloof buite Kamieskroon. Ons ry agterpad oor Gamoep, en op Dabeep sien ons hoe Boesmanland-boere ontvangs neem van droogtehulp uit Hartswater se wêreld.Leia mais
Dag 22 - Springbok
22 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ 🌙 12 °C
Springbok is een van die mooiste dorpe in die Noord-Kaap. Vandag kuier ons by Annelize en Roelf Erasmus van die Springbok-lodge, dan vaar ons die dorp in vir proviand-aankope, gasbottel volmaak enLeia mais
Dag 23 - Kleinzee
23 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ 🌫 6 °C
By die Kleinzee-museum ontmoet ons vir Rodville Adams en Natalie Weyers, dan gesels ons verder diamantstories by die gholfklub saam met Johan 14 Mostert, Koos Polony, Langmouter Coetzee en RudolfLeia mais
Dag 24 - Port Nolloth
24 de novembro de 2017, África do Sul ⋅ ☀️ 30 °C
Vanoggend verken ons eers Kleinzee saam met Quiryn Snethlage en Werner Engelbrecht en dan tour de force George Moyses ons deur die diamantgeskiedenis van Port Nolloth. Ons gesels met Rozanne HanekomLeia mais
Dag 25 - Eksteenfontein en Richtersveld
25 de novembro de 2017, Namíbia ⋅ 🌙 26 °C
Dit is tyd vir die wildernis. Eers kuier ons by tannie Rachel en oom Koos Strauss in Eksteenfontein waar ons droogte, liefde en Springbokrugby bespreek. Dan lei Rey Janse van Rensburg ons langs dieLeia mais


























































































































































Sien baie uit om saam te reis
Julle moet dit geniet! Wanneer is die uitsending op tv ? Piet Swart
WegTydskrifDit sal so van middel-Januarie 2018 op die kassie wees. :)