Dag 1 - Kaapstad na Mamre
1 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ ☀️ 22 °C
Weg Agterpaaie Weskus begin in Kaapstad: Toast Coetzer en Sophia van Taak reis hiervandaan na die sendingdorp Mamre waar hulle die Cape Nature botanis Rupert Koopman ontmoet wat hulle neem na 'n kolOkumaya devam et
Dag 2 - Weskus- nasionale park
2 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ 🌙 18 °C
Die dag begin met 'n rustige seekajakvaart na Schaapen-eiland by Langebaan saam met Marie-Louise Kellett van Gravity Adventures. Daarna ry Sophia en Toast saam met hoofveldwagter Pierre Nel in dieOkumaya devam et
Dag 3 - St Helenabaai en Kaap Columbine
3 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ ☀️ 17 °C
Vandag leer ons hoe 'n sardyn in 'n Saldanhablikkie beland, iemand draai Sophia toe in kleefplastiek en dan ry ons agterpad na Kaap Columbine waar die vuurtoringwagter Japie Greeff staaltjies deel uitOkumaya devam et
Dag 4 - Paternoster
4 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ 🌙 17 °C
Vandag vertel Pieter "Meester" Coraizin ons van sy lewe as visserman op Paternoster. Ons vaar uit saam met hom en sy vriend sedert kinderdae, Hendrik Visagie. Die dag eindig op die strand, met meeueOkumaya devam et
Dag 5 - Vredenburg en Kersefontein
5 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ 🌙 15 °C
Toast en Sophia kuier by tannie Alida Lochner in Vredenburg en kry gebreide musse en 'n bak beskuit present. In die Hopefield-distrik wys Julian Melck die Weg Agterpaaie Weskus-span rond op syOkumaya devam et
Dag 6 - Hopefield en Velddrif
6 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ ☀️ 21 °C
Ons dag behels (sover): perd opsaal en beeste aanjaag op Kersefontein, luister na 'n kort orrel-uitvoering deur Julian Melck in die Hopefield NG-kerk, wortelkoek en koffie eet oorkant die pad by HoneyOkumaya devam et
Dag 7 - Velddrif en Redelinghuys
7 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ 🌙 19 °C
'n Onverwagse internasionale-strandhengelkompetisie, bokkoms sorteer in Bokkomlaan, Duncan Theart op die Bergrivier, koue koeldrank in warm Aurora en kunstenaar Rod Freemantle in Redelinghuys. DítOkumaya devam et
Dag 8 - Elandsbaai
8 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ 🌙 13 °C
Vandag ry Sophia en Toast vir die eerste keer in hul lewens brander. Wel, dit was meer 'n gevallery en gesluk van soutwater as iets anders, maar dit was pret! Gigs Celliers en Chantal Isaac van DieOkumaya devam et
Dag 9 - Clanwilliam en Pakhuispas
9 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ ☀️ 20 °C
Weg Agterpaaie ry vir eers weg van die Weskus, binneland in, van Elandsbaai deur Leipoldtville en Graafwater na Clanwilliam, waar Sophia en Toast sien hoe Strassberger-vellies gemaak word. Dan draaiOkumaya devam et
Dag 10 - Traveller's Rest, Sederberg
10 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ ⛅ 27 °C
Vandag neem die Strauss-familie van Traveller's Rest ons in: rotsklim, samesyn, rooibosteelande, rotskuns, lusernlaai en nou, nou gaan ons braai...
Oornagplek: Traveller's Rest, travellersrest.co.za
Dag 11 - Clanwilliam na Lambertsbaai
11 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ ☀️ 18 °C
Pakhuispas oor terug na Clanwilliam waar ons vellies koop by Strassbergers, dan Graafwater deur na die koelte van die kus. Ian Turner van Muisbosskerm ontvang ons, vertel hoe sy pa dié ikonieseOkumaya devam et
Dag 12 - Rusdag, Lambertsbaai
12 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ ☀️ 20 °C
Die Weg Agterpaaie Weskus-span rus bietjie vandag: daar word laatgeslaap, ontbyt geëet by die Lambertsbaai-hotel, wasgoed gewas by die BP en daarna braai ons dikke steaks van Piet se Slaghuis terwylOkumaya devam et
Dag 13 - Lambertsbaai
13 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ 🌙 15 °C
Almal ken Lambertsbaai se malgaskolonie en vandag wys bewaarder Yves Chesselet vir Toast en Sophia díe natuurwonder van naby. Op Steenbokfontein ry Kitta Burger hulle rond op die plaas na ou grotte,Okumaya devam et
Dag 14 - Doringbaai na Vredendal
14 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ ☀️ 29 °C
Grondpad na Doringbaai vir klippies sorteer en perlemoen kyk, Papendorp volgende vir uitroei op die Olifantsrivier en net uitgooi, dan Vredendal vir rieldans en stof opskop by Teubes-wyne. En by RoomsOkumaya devam et
Dag 15 - Vredendal
15 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ 🌙 15 °C
Vandag word ons op die hande gedra deur die vriendelike mense van die Maskam-brouery. Eers wys Maree Botha ons rond tussen die sitrusboorde en wingerde, dan tel ons die Sishen-Saldanhatrein se waensOkumaya devam et
Dag 16 - Vanrhynsdorp
16 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ 🌙 16 °C
Dis fyn trap tussen vetplantjies - beeskloutjies bababoudjies en knopies - op die Knersvlakte vandag saam met Christine Wiese, dan frekwensies gesels met Oom Louis Latsky in sy radiomuseum opOkumaya devam et
Dag 17 - Ratelgat
17 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ ⛅ 20 °C
Oom Thys en tannie Valerie Mentoor neem ons vandag diep in die geskiedenis van die Griekwa in: ons besoek Beeswater, bespreek die visioene van Die Kneg, wat dinge soos die Sishen-SaldanhatreinOkumaya devam et
Dag 18 - Vanrhynsdorp na Hondeklipbaai
18 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ ☀️ 15 °C
Die Fortuner rek bene: van Vanrhynsdorp N7 langs verby Nuwerus, Bitterfontein en Garies, dan grondpad af na Hondeklipbaai waar die middag kunstig raak by Deon Venter en Madeleine Baumgart. AlsOkumaya devam et
Dag 19 - Wallekraal
19 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ 🌙 16 °C
Vandag het ons Nagmaal gehou op Wallekraal.
Dag 20 - Hondeklipbaai na Kamieskroon
20 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ 🌙 17 °C
Die pad lei ons van die wildeperdekrag van die Atlantiese Oseaan se branders oor berge en dale deur die kurkdroë Namakwaland na Kamieskroon waar ons dieper die berge invaar tot by lieflikeOkumaya devam et
Dag 21 - Boesmanland
21 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ 🌧 8 °C
Die dag begin met stuifreën en koue op Pedroskloof buite Kamieskroon. Ons ry agterpad oor Gamoep, en op Dabeep sien ons hoe Boesmanland-boere ontvangs neem van droogtehulp uit Hartswater se wêreld.Okumaya devam et
Dag 22 - Springbok
22 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ 🌙 12 °C
Springbok is een van die mooiste dorpe in die Noord-Kaap. Vandag kuier ons by Annelize en Roelf Erasmus van die Springbok-lodge, dan vaar ons die dorp in vir proviand-aankope, gasbottel volmaak enOkumaya devam et
Dag 23 - Kleinzee
23 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ 🌫 6 °C
By die Kleinzee-museum ontmoet ons vir Rodville Adams en Natalie Weyers, dan gesels ons verder diamantstories by die gholfklub saam met Johan 14 Mostert, Koos Polony, Langmouter Coetzee en RudolfOkumaya devam et
Dag 24 - Port Nolloth
24 Kasım 2017, Güney Afrika ⋅ ☀️ 30 °C
Vanoggend verken ons eers Kleinzee saam met Quiryn Snethlage en Werner Engelbrecht en dan tour de force George Moyses ons deur die diamantgeskiedenis van Port Nolloth. Ons gesels met Rozanne HanekomOkumaya devam et
Dag 25 - Eksteenfontein en Richtersveld
25 Kasım 2017, Namibya ⋅ 🌙 26 °C
Dit is tyd vir die wildernis. Eers kuier ons by tannie Rachel en oom Koos Strauss in Eksteenfontein waar ons droogte, liefde en Springbokrugby bespreek. Dan lei Rey Janse van Rensburg ons langs dieOkumaya devam et


























































































































































Sien baie uit om saam te reis
Julle moet dit geniet! Wanneer is die uitsending op tv ? Piet Swart
WegTydskrifDit sal so van middel-Januarie 2018 op die kassie wees. :)