Dag 1
Hier gaan ons!
11 september 2016, Sydafrika ⋅ ☀️ 16 °CHallo! My naam is Toast Coetzer, Weg-joernalis. Oor die volgende paar maande ry ek Alice Inggs van Kaapstad noordwaarts, rofweg op pad na die ewenaar: Zambië, Tanzanië, Rwanda en Uganda wag. OnsLäs mer
Len van Heerden Nice...geniet dit. Lekker wiele en lekker company!
WegTydskrif Dankie, Len!
Good to see you both again! What a wonderful journey you have embarked on. Look forward to keeping track of your trip.🐘🐘