Dia 7
Dag 7 - Ngepi
25 de março de 2017, Namíbia ⋅ ⛅ 21 °CDis rusdag vandag. Sommige toerlede besoek die Buffalo-sektor van die Bwabwata- nasionale park, ander ry na Popa-valle of nog 'n draai deur Mahango-reservaat. Maar meeste lê laag by Ngepi, en doenLeia mais
Een van die lekkerste kampplekke - NGEPI. het julle in die krok cage geswem?