Giorno 9
Dag 9 - Victoriawaterval
27 marzo 2017, Zimbabwe ⋅ 🌙 9 °CDie rook wat donder! Ja, die Victoriawaterval is ordentlik vol: sy wolk sien jy reeds van ver hang en wanneer jy naby staan is die gedruis oorverdowend. Vandag is ons groep van 25 Weg-lesers in VicLeggi altro