Dia 8
Sondag stappie
2 de julho de 2017, África do Sul ⋅ ☀️ 19 °CNa kerk het ons vir n stap uitstappie gegaan op Saint Blaize trial, dis 'n pragtige sonskyn dag in Mosselbaai en dis heerlik om so in vars die seelug te wees. In die verte sien ons 'n walvisLeia mais