Tag 8
Sondag middag
2. Juli 2017 in Südafrika ⋅ ☀️ 20 °COns eet middagete saam die walvisse, by Kaai4, ek eet heerlike mossels en roostekoek uit 'n blikbord, natuurlik kry die kelner eers my bestelling verkeerd maar die uitsig en goeie geselskap maakWeiterlesen
Reisender Jy bedoel seker die walvisse was in die see... 😉🤔