Day 3
Verken die eiland
August 25, 2018 in Canada ⋅ ☁️ 14 °COuma het vroegoggend 'n stappie gevang in die tuin en die wêreld gaan verken. Paul het vir ons lekker ontbyt gemaak (dis altyd 'n bonus om by 'n chef te kuier). Ons het Bets-hulle se nuwe huis gaanRead more
Traveler Dankie nig! Dis heerlik om saam julle te toer!
Traveler Baie dankie Kabouter. Soos Saartjie se, ons toer te heerlik saam.
Traveler Sjoe dis wonderlik om so saam met julle te toer!