Dag 3
Verken die eiland
25. august 2018, Canada ⋅ ☁️ 14 °COuma het vroegoggend 'n stappie gevang in die tuin en die wêreld gaan verken. Paul het vir ons lekker ontbyt gemaak (dis altyd 'n bonus om by 'n chef te kuier). Ons het Bets-hulle se nuwe huis gaanLæs mere
Rejsende Dankie nig! Dis heerlik om saam julle te toer!
Rejsende Baie dankie Kabouter. Soos Saartjie se, ons toer te heerlik saam.
Rejsende Sjoe dis wonderlik om so saam met julle te toer!