Dag 3
Verken die eiland
25 augusti 2018, Kanada ⋅ ☁️ 14 °COuma het vroegoggend 'n stappie gevang in die tuin en die wêreld gaan verken. Paul het vir ons lekker ontbyt gemaak (dis altyd 'n bonus om by 'n chef te kuier). Ons het Bets-hulle se nuwe huis gaanLäs mer
Resenär Dankie nig! Dis heerlik om saam julle te toer!
Resenär Baie dankie Kabouter. Soos Saartjie se, ons toer te heerlik saam.
Resenär Sjoe dis wonderlik om so saam met julle te toer!