Giorno 6
Banff en die mere
28 agosto 2018, Canada ⋅ ☁️ 12 °COns het rustig opgestaan en ontbyt geëet by die plek waar ons gebly het. Ouma het 'n stappie gevat en foto's gaan neem. Daar was 'n plaag van muskiete toe ek my kop by die deur uitsteek, so ek hetLeggi altro
Viaggiatore Klink of jul nog n huppel in jul stap het! Dis wonderlik! En ons toer heerlik saam! Dankie M!
Viaggiatore Oh my soul marise!!
Viaggiatore Sjoe dit klink omtrent lekker. En baie interessant.