Dzień 6
Banff en die mere
28 sierpnia 2018, Kanada ⋅ ☁️ 12 °COns het rustig opgestaan en ontbyt geëet by die plek waar ons gebly het. Ouma het 'n stappie gevat en foto's gaan neem. Daar was 'n plaag van muskiete toe ek my kop by die deur uitsteek, so ek het Czytaj więcej
Podróżnik Klink of jul nog n huppel in jul stap het! Dis wonderlik! En ons toer heerlik saam! Dankie M!
Podróżnik Oh my soul marise!!
Podróżnik Sjoe dit klink omtrent lekker. En baie interessant.