Weg-medewerker Willem van der Berg sluit aan by Toast en Erns in Carnarvon. Hulle eet lamsvleispizza by Lord's Kitchen, gesels windpomp by oom Leon Swanepoel (Erns probeer windpompklim...) en word danRead more

Wie was al in Vanwyksvlei? Min mense. Tog is dit die middelpunt van die wêreld, en die Springbokoog-rotsgravures (noord van die dorp) die magiese spil waarom als draai. Tannie Rina van Wyk neem onsRead more
'n Wye draai is ons dag, van Willemsrivier (koel en mistig) na Loeriesfontein (dis droog, so droog) Brandvlei (beste lamsvleisburger by die Windpomprestaurant) na Swartkop (hier het dit onlangsRead more
JD en Nestie Smit van Maiden Rock-gasteplaas ontvang ons in koue bier, skilpadjies, koue turksvysosaties, plaasdamswem, skaaplaai, sonsondergang, kaasbord en stofstorm. Ons bly amper vir altyd.
You might also know this place by the following names:
Kareeberg