Day 63
Terug na links, Rusumo
November 12, 2016 in Tanzania ⋅ ⛅ 30 °CBy die Rusumo-grenspos is daar 'n plek in niemandsland - tussen Rwanda en Tanzanië se grensposte - waar jy van "kante" verander. In Rwanda bestuur jy aan die regterkant van die pad, maar in TanzaniëRead more