Outeniqua Power Van 5
11 juillet, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos
Outeniqua Power Van 4
11 juillet, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos.
Outeniqua Power Van 3
11 juillet, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos.
Outeniqua Power Van 2
11 juillet, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 17 °C
Die tonnels.
Outeniqua Power Van 1
11 juillet, Afrique du Sud ⋅ ⛅ 13 °C
Dit was ongelooflik mooi. Groot varings en kooigoed oral. Erikas wat begin blom. Berge, dale, klowe, so, so mooi.
Kyk na die spoor in die videos. Wanneer daar 'n draai is, word die binnste spoorEn savoir plus
Outeniqua Power Van piekniek terrein
11 juillet, Afrique du Sud ⋅ ⛅ 14 °C
Outeniqua Transport Museum
11 juillet, Afrique du Sud ⋅ ☁️ 10 °C
Ongelukkig is dele van die museum tans gesluit. Ons sal weer gaan as dit weer oop is.
Spotted Skaapsteker
4 juillet, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 20 °C
Ons het 'n besoekertjie gehad. Te ougat. Heel wintie met baie houding.
Blou Kombuis 2026-07-03
3 juillet, Afrique du Sud ⋅ 🌙 12 °C
Gypsy Spirit & Herman Grobbelaar
Lekker party gehou!
Ons ontmoet die interessantste mense.
Die Blou Kombuis 2026-06-27
27 juin, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 21 °C
Blackie Swart & Herman Grobbelaar
Ons kinders was almal uit die huis en ons laaste hondekind was dood toe ons besluit het om die karavaan te haak. Ons wou weer LEWE. Nie net bestaan nie. En disEn savoir plus
Vadersdag 2026 - 7
21 juin, Afrique du Sud ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Mustang Sally
Vadersdag 2026 - 6
21 juin, Afrique du Sud ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Ou Ryperd
Vadersdag 2026 - 5
21 juin, Afrique du Sud ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Pa se honne, Ma se brak
Vadersdag 2026 - 4
21 juin, Afrique du Sud ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Maybe, my baby
Vadersdag 2026 - 3
21 juin, Afrique du Sud ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Parisienne Walkways
Vadersdag 2026 - 2
21 juin, Afrique du Sud ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Pennies op die spoor
Vadersdag 2026 - 1
21 juin, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 23 °C
Die Blou Kombuis, Klein Brak Rivier
The teeny tiny frog
21 juin, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 17 °C
Just look at this little chappie. Hanging out inside the plug box in the caravan park. Absolutely adorable.
Seeplaas
16 juin, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 13 °C
Breakfast with a view. Al wat ek wou gehad het was ontbyt teen die see. Ons het soveel meer gekry. Die mooiste uitsig. Kunsgallery. Interessante klere. Worship musiek oral. En ons het die walvisseEn savoir plus
Pret in die Steyn tent
15 juin, Afrique du Sud ⋅ ☁️ 17 °C
In Centurion het ons gereeld so geparty. Wel, nou doen ons dit in die tent. Dis Dries op sy beste.
Blue Cranes
7 juin, Afrique du Sud ⋅ ☁️ 20 °C
Since we got here at the beginning of May, we have been hearing them fly over. Their call is very unique. Yesterday finally, they were in the veld behind us. This is the closest we have been been toEn savoir plus
Slow Sunday 2026-06-06
7 juin, Afrique du Sud ⋅ ⛅ 16 °C
Vinnige brekkie by Hennies.
'n Klein stappie net om te sien hoe lyk Hartenbos se seefront.
'n Yskasmagneet vir die groeiende versameling.
En die res van die dag? Vrede en breiwerk.
Dries kry 'nEn savoir plus
I Love Yarn
6 juin, Afrique du Sud ⋅ ☁️ 12 °C
If there is a yarn shop, I will find it and explore it.
Any idea what is cooking?
3 juin, Afrique du Sud ⋅ 🌧 15 °C
Stormtyd
2 juin, Afrique du Sud ⋅ ☁️ 19 °C
Ons is nou weer daar. Dit reen al van laatmiddag af. Reen is lekker. Maar die wind wat voorspel word - daai is nou nie lekker nie. Ons bid maar vir genade. Wat kan mens anders doen?
Raai wat eet onsEn savoir plus









































































































































































































