PJG Nature Reserve
14 marzo, Sud Africa ⋅ 🌬 26 °C
No. Just no. These are the only photos I will show. This is not a caravan park. It is a squatter camp.
Kuier met die van Niekerk hartsmense
8 marzo, Sud Africa ⋅ ☀️ 25 °C
Ons wou gaan piekniek maar die wind was wild. Toe kuier ons op Pierre en Pauli se dek. En daarna? Roomys by Davies' Pool.
Date night @ Sandown Blues
20 febbraio, Sud Africa ⋅ ☀️ 26 °C
A bistro on the beach. A beautiful view. Good food!
Kaapse Fisant
20 febbraio, Sud Africa ⋅ ⛅ 19 °C
Hierdie outjies is so mak. Een heel demanding ook! Gister het een my tone kom pik toe daar nie meer saad op die gras was nie. Ek moes maar opstaan en 'n handvol gooi. Vanoggend het Dries sy hand uitLeggi altro
Ontbyt in Hermanus
15 febbraio, Sud Africa ⋅ ☀️ 22 °C
Vanoggend se ontbyt was eenvoudig, anders, en ongelooflik lekker. Dries het ciabatta toast bestel met tuisgemaakte vissmeer. Myne was sourdough toast met marmelade en kaas.
En toe shop ons maar soLeggi altro
Birthday Dinner with Alan and Claire
7 febbraio, Sud Africa ⋅ 🌬 24 °C
Seekombuis - Stilbaai
Ons het te veel geéet. Heeltemal te veel. Nou hang ons soos ou vadoeke oor die stoele.
Arbiterskop Pass
7 febbraio, Sud Africa ⋅ ⛅ 27 °C
We took the oldies for a scenic route.
We saw Blue Crane twice! The second pair had a baby. So special! I didn't have my camera, so I could not get a good shot.
Inveroche tasting
7 febbraio, Sud Africa ⋅ ⛅ 27 °C
Oh dear. It was nice. Very nice. 😵💫
Pre-birthday Dinner with Felix
6 febbraio, Sud Africa ⋅ ☀️ 22 °C
@ KabelJoe's
Fun on ChatGPT
5 febbraio, Sud Africa ⋅ ☁️ 22 °C
Dries and I each have a work one, and a life one. And I had to surprise Felix as well.
Daily Walk: the scenic route
2 febbraio, Sud Africa ⋅ ☁️ 20 °C
We could not see the ocean until we were right next to it. The mountain is also hiding behind a curtain of mist today.
Lankstaan braai Kleinmond
30 gennaio, Sud Africa ⋅ ☀️ 23 °C
Al die lankstaners het gekuier.
Van links na regs: Nick & Elize, Dries & Hilda, Pierre, Ernst & Chrisna, Sarel & Daleen, Niel & Loumarie, die man met die baard, Marius & Kobie, Dawie & Susan.
LekkerLeggi altro
Eerste stap vir 2026
27 gennaio, Sud Africa ⋅ ⛅ 17 °C
Dit het ons bietjie lank gevat om aan die gang te kom, maar ten minste is Januarie nog nie verby nie.
Uitsigpad Paraglider
24 gennaio, Sud Africa ⋅ ☀️ 23 °C
Die ou het vernuftig weer agter ons geland! Toe deel ek die video met hom. Dit lyk sooooo lekker!
Rotary Uitsigpad
24 gennaio, Sud Africa ⋅ ☀️ 22 °C
Ons het gegaan tot waar ons nie verder kon nie. Ek dink die hemel lyk so. See, berge, valleie, en die mooiste veldblomme. Die fotos gee 'n idee, maar mens moet dit eintlik self beleef.
DieLeggi altro
Kabeljoe's
23 gennaio, Sud Africa ⋅ ☀️ 20 °C
Our 17th first date anniversary. So dinner at Kabeljoe's seemed in order. Suffice it to say that my jeans are undone. I am sooooo full!
Kleinmond uitsig
11 gennaio, Sud Africa ⋅ ☀️ 24 °C
Dit was warm vandag. Maar skielik het dit begin toe trek en afgekoel. Kyk hoe sak die wolke tot op die berge. Maar die see is glad en rustig.
Woodbridge Island
10 gennaio, Sud Africa ⋅ ☀️ 25 °C
Ons moes stad toe om ons nuwe brille te gaan haal. Brunch met die kinders was heeeeeerlik! Nicolas was die fotograaf op baie van die fotos.
Kleinmond Karavaanpark
5 gennaio, Sud Africa ⋅ ☁️ 22 °C
Noudat die vakansie einde se kant toe staan, raak die park stiller. En skielik, het ons 'n uitsig. Kyk hoe mooi is dit. Ons hoor die see. Ons ruik die see. En nou sien ons die see.
Elgin Railway Market
4 gennaio, Sud Africa ⋅ ☁️ 26 °C
This place has a serious vibe! We left with Oupa sandals for Ouma 😂, a hat for Oupa, Cruiser first aid (tp) and gin. I could not choose which bottle I wanted, so instead we bought a collection ofLeggi altro
Peregrine Farm Stall
4 gennaio, Sud Africa ⋅ ⛅ 24 °C
This farm stall received the award for the best farm stall in SA, in 2023, 2024, and 2025. This place is so busy and quite expensive too. Breakfast was nice though. Four venison pies came home withLeggi altro
Highlands & Elgin Valley Mountain Passes
4 gennaio, Sud Africa ⋅ ☀️ 23 °C
We took the roads less travelled. It was absolutely beautiful. We drove through the area home to the Appletizer brand. Apple trees as far as we could see. In the valleys, on the slopes and on theLeggi altro
Vleisstaat Padstal
3 gennaio, Sud Africa ⋅ ☁️ 27 °C
Baie duur vleis. Baie duur.
Interessante winkel. Smoked cheddar... Sounds good...
Ons eerste Kleinmond stap
1 gennaio, Sud Africa ⋅ ☀️ 23 °C
Hier is 'n wandelpad vanaf die karavaanpark, onderdeur die pad, tussen die riete en fynbos deur, tot op die strand. Van daar het ons strandlangs gestap, tot verby die swemstrand, en verder tot by dieLeggi altro
Trans Agulhas Boat Race 2025
31 dicembre 2025, Sud Africa ⋅ ☁️ 23 °C
We saw them passing Kleinmond!













































































































































































































































































ViaggiatoreHow sad that people are living like this 😪 😔
ViaggiatoreVery sad. Being poor is one thing. Being dirty is something else.
ViaggiatoreIndeed! My late mom said that a bar of soap is not expensive so there's no excuse for being dirty.