Inkommersdans
9月26日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 18 °C
Ons het weer gaan dans by die Blou Kombuis. Dries was die vorige keer vies vir sy skoene wat haak aan die vloer, toe maak hy vir hom sleeks. 🤣
Ponchos. Vir die eerste keer in 12 jaar.
'n Vrou watもっと詳しく
Hessequa Harmonie Gala Konsert
9月23日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 20 °C
Musiek uit die boonste rakke. Musiek wat die trane laat loop net omdat dit mooi is. Ek het nie eintlik meer woorde nou nie. Ek moet eers prosesseer.
Toutrek Wereldkampioenskappe
9月19日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 18 °C
Dit was 'n eerste vir my. Ek het nog nooit 'n toutrek kompetisie gesien nie. Vandag het ons 'n stukkie van die wereldkampioenskap gaan kyk by Hartenbos se Amfiteater.
Al ken ek nie die reels nie, asもっと詳しく
Inkommersdans by die Blou Kombuis
9月18日, 南アフリカ ⋅ 🌙 14 °C
Uiteindelik! Ons het genoeg gekerm toe maak hulle plek.
Toe ek in 2008 vir die Here 'n briefie geskryf het, het ek gevra vir 'n man wat met my sal dans. En dit het ek gekry. Ons het skoene uitgetrekもっと詳しく
Mosselbaai Punt
9月16日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 15 °C
Ons het vandag 'n selfoon fotografie werkswinkel bygewoon. Meeste van hierdie fotos is geneem voor die werkswinkel. Die wat 'n watermerk het, is na die tyd geneem.
Die panoramas het Dries geneem.もっと詳しく
Friemersheim
9月5日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 14 °C
Vandag se trippie was na Friemersheim. 'n Piepklein dorpie met mooi skilderye teen die mure van sommige huise.
Bubbly & Oysters
8月27日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 21 °C
Brian and Debbie are back. So tonight it was bubbly and oysters.
Die Ruiterbos Draaitjie 1
8月22日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 20 °C
Ons wou eintlik Friemersheim toe gaan, maar ons het nooit daar uitgekom nie. Natuurlik het ons die grondpad gekies. Die natuur is besig om Lente aan te kondig. Die blomme in die veld is oral!
Ons hetもっと詳しく
Die Ruiterbos Draaitjie 2
8月22日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 18 °C
Kyk die blomme.
Grondpad Glimlag
8月7日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 18 °C
Op pad terug van Mosselbaai af, het ons so bietjie 'n grondpad gaan soek. Ons het 'n Muskeljaatkat en 'n Swartkopreier gesien, maar was nie so gelukkig om fotos te kry nie. Die blomme begin oralもっと詳しく
SAPREC
8月7日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 17 °C
Seabird & Penquin Rehabilitation Center
Interessante feite:
Inkubasie tydperk is 38 dae.
Voëls wat 'n gebrek het, word nie weer vry gelaat nie. Hulle tree daar af en word versorg.
Pikkewyne paar virもっと詳しく
Interessante kopies
8月7日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 17 °C
Wanneer laas het jy sandwich spread gesien? My pa het na dit verwys as katkots. Geen idee hoekom nie. Ek kon die versoeking nie weeerstaan nie. Iewers in die volgende paar dae gaan ek 'n broodjie eetもっと詳しく
Seeplaas
8月7日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 15 °C
Ons het vier lui dae sonder werk. Vanoggend het ons ontbyt gaan eet by Seeplaas. Die blomme begin uitkom. Ons het die blomme fotos op die duine geneem.
Mossel Bay Zipline
8月1日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 18 °C
Dit was fun!!!
Wouter van de Venter
7月29日, 南アフリカ ⋅ 🌙 14 °C
Die Blou Kombuis
Kyk, normaalweg is ons die heel week soet. Vanaand was die uitsondering. Ons kon dit eenvoudig nie mis nie. Hierdie hippies moes gaan dans!
Walvis Safari 2
7月26日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 18 °C
Walvis Safari 1
7月26日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 14 °C
Dit was 'n baie lekker ervaring, maar terselfdertyd geweldig teleurstellend. Ons het die robbe gesien, maar geen haaie, dolfyne, of walvisse. En dis niemand se skuld nie. Dis nou maar net hoe dit is.
Blou Kombuis - Tanya Storm
7月25日, 南アフリカ ⋅ 🌙 11 °C
Blues by die Blou Kombuis.
Sjoe. Dit was baie mooi.
Ek het snot en trane gehuil toe sy The Story begin sing. En my servet vir 'n tissue gebruik.
Mosaic tonnel 2
7月25日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 16 °C
Mosaic Tonnel 1
7月25日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 16 °C
Die tonnel is begin in September 2022 en voltooi in April 3026. Dit is ongelooflik mooi.
Kaai 4
7月25日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 15 °C
Ons drink maar ietsie. Die boot will nie start nie. Hopelik kan ons more die walvis safari beleef.
Cape Saint Blaze
7月18日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 14 °C
Ons wou ontbyt eet met 'n see uitsig. Toe beland ons by 'n ligtoring. Maar dis koud, mistig en toegetrek. Ons sal terug kom vir die ligtoring toer EN die zipline! Ons sal beplan vir 'n sonskyndag.
Outeniqua Power Van 5
7月11日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos











































































































































































































































































































































































































































