Outeniqua Power Van 5
11 Julai, Afrika Selatan ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos
Outeniqua Power Van 4
11 Julai, Afrika Selatan ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos.
Outeniqua Power Van 3
11 Julai, Afrika Selatan ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos.
Outeniqua Power Van 2
11 Julai, Afrika Selatan ⋅ ☀️ 17 °C
Die tonnels.
Outeniqua Power Van 1
11 Julai, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 13 °C
Dit was ongelooflik mooi. Groot varings en kooigoed oral. Erikas wat begin blom. Berge, dale, klowe, so, so mooi.
Kyk na die spoor in die videos. Wanneer daar 'n draai is, word die binnste spoorBaca lagi
Outeniqua Power Van piekniek terrein
11 Julai, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 14 °C
Outeniqua Transport Museum
11 Julai, Afrika Selatan ⋅ ☁️ 10 °C
Ongelukkig is dele van die museum tans gesluit. Ons sal weer gaan as dit weer oop is.
Spotted Skaapsteker
4 Julai, Afrika Selatan ⋅ ☀️ 20 °C
Ons het 'n besoekertjie gehad. Te ougat. Heel wintie met baie houding.
Blou Kombuis 2026-07-03
3 Julai, Afrika Selatan ⋅ 🌙 12 °C
Gypsy Spirit & Herman Grobbelaar
Lekker party gehou!
Ons ontmoet die interessantste mense.
Die Blou Kombuis 2026-06-27
27 Jun, Afrika Selatan ⋅ ☀️ 21 °C
Blackie Swart & Herman Grobbelaar
Ons kinders was almal uit die huis en ons laaste hondekind was dood toe ons besluit het om die karavaan te haak. Ons wou weer LEWE. Nie net bestaan nie. En disBaca lagi
Vadersdag 2026 - 7
21 Jun, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Mustang Sally
Vadersdag 2026 - 6
21 Jun, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Ou Ryperd
Vadersdag 2026 - 5
21 Jun, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Pa se honne, Ma se brak
Vadersdag 2026 - 4
21 Jun, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Maybe, my baby
Vadersdag 2026 - 3
21 Jun, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Parisienne Walkways
Vadersdag 2026 - 2
21 Jun, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Pennies op die spoor
Vadersdag 2026 - 1
21 Jun, Afrika Selatan ⋅ ☀️ 23 °C
Die Blou Kombuis, Klein Brak Rivier
The teeny tiny frog
21 Jun, Afrika Selatan ⋅ ☀️ 17 °C
Just look at this little chappie. Hanging out inside the plug box in the caravan park. Absolutely adorable.
Seeplaas
16 Jun, Afrika Selatan ⋅ ☀️ 13 °C
Breakfast with a view. Al wat ek wou gehad het was ontbyt teen die see. Ons het soveel meer gekry. Die mooiste uitsig. Kunsgallery. Interessante klere. Worship musiek oral. En ons het die walvisseBaca lagi
Pret in die Steyn tent
15 Jun, Afrika Selatan ⋅ ☁️ 17 °C
In Centurion het ons gereeld so geparty. Wel, nou doen ons dit in die tent. Dis Dries op sy beste.
Blue Cranes
7 Jun, Afrika Selatan ⋅ ☁️ 20 °C
Since we got here at the beginning of May, we have been hearing them fly over. Their call is very unique. Yesterday finally, they were in the veld behind us. This is the closest we have been been toBaca lagi
Slow Sunday 2026-06-06
7 Jun, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 16 °C
Vinnige brekkie by Hennies.
'n Klein stappie net om te sien hoe lyk Hartenbos se seefront.
'n Yskasmagneet vir die groeiende versameling.
En die res van die dag? Vrede en breiwerk.
Dries kry 'nBaca lagi
I Love Yarn
6 Jun, Afrika Selatan ⋅ ☁️ 12 °C
If there is a yarn shop, I will find it and explore it.
Any idea what is cooking?
3 Jun, Afrika Selatan ⋅ 🌧 15 °C









































































































































































































