Outeniqua Power Van 5
11. juli, Sør-Afrika ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos
Outeniqua Power Van 4
11. juli, Sør-Afrika ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos.
Outeniqua Power Van 3
11. juli, Sør-Afrika ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos.
Outeniqua Power Van 2
11. juli, Sør-Afrika ⋅ ☀️ 17 °C
Die tonnels.
Outeniqua Power Van 1
11. juli, Sør-Afrika ⋅ ⛅ 13 °C
Dit was ongelooflik mooi. Groot varings en kooigoed oral. Erikas wat begin blom. Berge, dale, klowe, so, so mooi.
Kyk na die spoor in die videos. Wanneer daar 'n draai is, word die binnste spoorLes mer
Outeniqua Power Van piekniek terrein
11. juli, Sør-Afrika ⋅ ⛅ 14 °C
Outeniqua Transport Museum
11. juli, Sør-Afrika ⋅ ☁️ 10 °C
Ongelukkig is dele van die museum tans gesluit. Ons sal weer gaan as dit weer oop is.
Spotted Skaapsteker
4. juli, Sør-Afrika ⋅ ☀️ 20 °C
Ons het 'n besoekertjie gehad. Te ougat. Heel wintie met baie houding.
Blou Kombuis 2026-07-03
3. juli, Sør-Afrika ⋅ 🌙 12 °C
Gypsy Spirit & Herman Grobbelaar
Lekker party gehou!
Ons ontmoet die interessantste mense.
Die Blou Kombuis 2026-06-27
27. juni, Sør-Afrika ⋅ ☀️ 21 °C
Blackie Swart & Herman Grobbelaar
Ons kinders was almal uit die huis en ons laaste hondekind was dood toe ons besluit het om die karavaan te haak. Ons wou weer LEWE. Nie net bestaan nie. En disLes mer
Vadersdag 2026 - 7
21. juni, Sør-Afrika ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Mustang Sally
Vadersdag 2026 - 6
21. juni, Sør-Afrika ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Ou Ryperd
Vadersdag 2026 - 5
21. juni, Sør-Afrika ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Pa se honne, Ma se brak
Vadersdag 2026 - 4
21. juni, Sør-Afrika ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Maybe, my baby
Vadersdag 2026 - 3
21. juni, Sør-Afrika ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Parisienne Walkways
Vadersdag 2026 - 2
21. juni, Sør-Afrika ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Pennies op die spoor
Vadersdag 2026 - 1
21. juni, Sør-Afrika ⋅ ☀️ 23 °C
Die Blou Kombuis, Klein Brak Rivier
The teeny tiny frog
21. juni, Sør-Afrika ⋅ ☀️ 17 °C
Just look at this little chappie. Hanging out inside the plug box in the caravan park. Absolutely adorable.
Seeplaas
16. juni, Sør-Afrika ⋅ ☀️ 13 °C
Breakfast with a view. Al wat ek wou gehad het was ontbyt teen die see. Ons het soveel meer gekry. Die mooiste uitsig. Kunsgallery. Interessante klere. Worship musiek oral. En ons het die walvisseLes mer
Pret in die Steyn tent
15. juni, Sør-Afrika ⋅ ☁️ 17 °C
In Centurion het ons gereeld so geparty. Wel, nou doen ons dit in die tent. Dis Dries op sy beste.
Blue Cranes
7. juni, Sør-Afrika ⋅ ☁️ 20 °C
Since we got here at the beginning of May, we have been hearing them fly over. Their call is very unique. Yesterday finally, they were in the veld behind us. This is the closest we have been been toLes mer
Slow Sunday 2026-06-06
7. juni, Sør-Afrika ⋅ ⛅ 16 °C
Vinnige brekkie by Hennies.
'n Klein stappie net om te sien hoe lyk Hartenbos se seefront.
'n Yskasmagneet vir die groeiende versameling.
En die res van die dag? Vrede en breiwerk.
Dries kry 'nLes mer
I Love Yarn
6. juni, Sør-Afrika ⋅ ☁️ 12 °C
If there is a yarn shop, I will find it and explore it.
Any idea what is cooking?
3. juni, Sør-Afrika ⋅ 🌧 15 °C
Stormtyd
2. juni, Sør-Afrika ⋅ ☁️ 19 °C
Ons is nou weer daar. Dit reen al van laatmiddag af. Reen is lekker. Maar die wind wat voorspel word - daai is nou nie lekker nie. Ons bid maar vir genade. Wat kan mens anders doen?
Raai wat eet onsLes mer









































































































































































































