Inkommersdans
26 września, Afryka Południowa ⋅ ☁️ 18 °C
Ons het weer gaan dans by die Blou Kombuis. Dries was die vorige keer vies vir sy skoene wat haak aan die vloer, toe maak hy vir hom sleeks. 🤣
Ponchos. Vir die eerste keer in 12 jaar.
'n Vrou wat Czytaj więcej
Hessequa Harmonie Gala Konsert
23 września, Afryka Południowa ⋅ ☁️ 20 °C
Musiek uit die boonste rakke. Musiek wat die trane laat loop net omdat dit mooi is. Ek het nie eintlik meer woorde nou nie. Ek moet eers prosesseer.
Toutrek Wereldkampioenskappe
19 września, Afryka Południowa ⋅ ⛅ 18 °C
Dit was 'n eerste vir my. Ek het nog nooit 'n toutrek kompetisie gesien nie. Vandag het ons 'n stukkie van die wereldkampioenskap gaan kyk by Hartenbos se Amfiteater.
Al ken ek nie die reels nie, as Czytaj więcej
Inkommersdans by die Blou Kombuis
18 września, Afryka Południowa ⋅ 🌙 14 °C
Uiteindelik! Ons het genoeg gekerm toe maak hulle plek.
Toe ek in 2008 vir die Here 'n briefie geskryf het, het ek gevra vir 'n man wat met my sal dans. En dit het ek gekry. Ons het skoene uitgetrek Czytaj więcej
Mosselbaai Punt
16 września, Afryka Południowa ⋅ ☁️ 15 °C
Ons het vandag 'n selfoon fotografie werkswinkel bygewoon. Meeste van hierdie fotos is geneem voor die werkswinkel. Die wat 'n watermerk het, is na die tyd geneem.
Die panoramas het Dries geneem. Czytaj więcej
Friemersheim
5 września, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 14 °C
Vandag se trippie was na Friemersheim. 'n Piepklein dorpie met mooi skilderye teen die mure van sommige huise.
Bubbly & Oysters
27 sierpnia, Afryka Południowa ⋅ ☁️ 21 °C
Brian and Debbie are back. So tonight it was bubbly and oysters.
Die Ruiterbos Draaitjie 1
22 sierpnia, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 20 °C
Ons wou eintlik Friemersheim toe gaan, maar ons het nooit daar uitgekom nie. Natuurlik het ons die grondpad gekies. Die natuur is besig om Lente aan te kondig. Die blomme in die veld is oral!
Ons het Czytaj więcej
Die Ruiterbos Draaitjie 2
22 sierpnia, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 18 °C
Kyk die blomme.
Grondpad Glimlag
7 sierpnia, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 18 °C
Op pad terug van Mosselbaai af, het ons so bietjie 'n grondpad gaan soek. Ons het 'n Muskeljaatkat en 'n Swartkopreier gesien, maar was nie so gelukkig om fotos te kry nie. Die blomme begin oral Czytaj więcej
SAPREC
7 sierpnia, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 17 °C
Seabird & Penquin Rehabilitation Center
Interessante feite:
Inkubasie tydperk is 38 dae.
Voëls wat 'n gebrek het, word nie weer vry gelaat nie. Hulle tree daar af en word versorg.
Pikkewyne paar vir Czytaj więcej
Interessante kopies
7 sierpnia, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 17 °C
Wanneer laas het jy sandwich spread gesien? My pa het na dit verwys as katkots. Geen idee hoekom nie. Ek kon die versoeking nie weeerstaan nie. Iewers in die volgende paar dae gaan ek 'n broodjie eet Czytaj więcej
Seeplaas
7 sierpnia, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 15 °C
Ons het vier lui dae sonder werk. Vanoggend het ons ontbyt gaan eet by Seeplaas. Die blomme begin uitkom. Ons het die blomme fotos op die duine geneem.
Mossel Bay Zipline
1 sierpnia, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 18 °C
Dit was fun!!!
Wouter van de Venter
29 lipca, Afryka Południowa ⋅ 🌙 14 °C
Die Blou Kombuis
Kyk, normaalweg is ons die heel week soet. Vanaand was die uitsondering. Ons kon dit eenvoudig nie mis nie. Hierdie hippies moes gaan dans!
Walvis Safari 2
26 lipca, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 18 °C
Walvis Safari 1
26 lipca, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 14 °C
Dit was 'n baie lekker ervaring, maar terselfdertyd geweldig teleurstellend. Ons het die robbe gesien, maar geen haaie, dolfyne, of walvisse. En dis niemand se skuld nie. Dis nou maar net hoe dit is.
Blou Kombuis - Tanya Storm
25 lipca, Afryka Południowa ⋅ 🌙 11 °C
Blues by die Blou Kombuis.
Sjoe. Dit was baie mooi.
Ek het snot en trane gehuil toe sy The Story begin sing. En my servet vir 'n tissue gebruik.
Mosaic tonnel 2
25 lipca, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 16 °C
Mosaic Tonnel 1
25 lipca, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 16 °C
Die tonnel is begin in September 2022 en voltooi in April 3026. Dit is ongelooflik mooi.
Kaai 4
25 lipca, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 15 °C
Ons drink maar ietsie. Die boot will nie start nie. Hopelik kan ons more die walvis safari beleef.
Cape Saint Blaze
18 lipca, Afryka Południowa ⋅ ☁️ 14 °C
Ons wou ontbyt eet met 'n see uitsig. Toe beland ons by 'n ligtoring. Maar dis koud, mistig en toegetrek. Ons sal terug kom vir die ligtoring toer EN die zipline! Ons sal beplan vir 'n sonskyndag.
Outeniqua Power Van 5
11 lipca, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos
Outeniqua Power Van 4
11 lipca, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos.











































































































































































































































































































































































































































