Outeniqua Power Van 5
11 июля, Южная Африка ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos
Outeniqua Power Van 4
11 июля, Южная Африка ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos.
Outeniqua Power Van 3
11 июля, Южная Африка ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos.
Outeniqua Power Van 2
11 июля, Южная Африка ⋅ ☀️ 17 °C
Die tonnels.
Outeniqua Power Van 1
11 июля, Южная Африка ⋅ ⛅ 13 °C
Dit was ongelooflik mooi. Groot varings en kooigoed oral. Erikas wat begin blom. Berge, dale, klowe, so, so mooi.
Kyk na die spoor in die videos. Wanneer daar 'n draai is, word die binnste spoorЧитать далее
Outeniqua Power Van piekniek terrein
11 июля, Южная Африка ⋅ ⛅ 14 °C
Outeniqua Transport Museum
11 июля, Южная Африка ⋅ ☁️ 10 °C
Ongelukkig is dele van die museum tans gesluit. Ons sal weer gaan as dit weer oop is.
Spotted Skaapsteker
4 июля, Южная Африка ⋅ ☀️ 20 °C
Ons het 'n besoekertjie gehad. Te ougat. Heel wintie met baie houding.
Blou Kombuis 2026-07-03
3 июля, Южная Африка ⋅ 🌙 12 °C
Gypsy Spirit & Herman Grobbelaar
Lekker party gehou!
Ons ontmoet die interessantste mense.
Die Blou Kombuis 2026-06-27
27 июня, Южная Африка ⋅ ☀️ 21 °C
Blackie Swart & Herman Grobbelaar
Ons kinders was almal uit die huis en ons laaste hondekind was dood toe ons besluit het om die karavaan te haak. Ons wou weer LEWE. Nie net bestaan nie. En disЧитать далее
Vadersdag 2026 - 7
21 июня, Южная Африка ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Mustang Sally
Vadersdag 2026 - 6
21 июня, Южная Африка ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Ou Ryperd
Vadersdag 2026 - 5
21 июня, Южная Африка ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Pa se honne, Ma se brak
Vadersdag 2026 - 4
21 июня, Южная Африка ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Maybe, my baby
Vadersdag 2026 - 3
21 июня, Южная Африка ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Parisienne Walkways
Vadersdag 2026 - 2
21 июня, Южная Африка ⋅ ⛅ 24 °C
Dozi: Pennies op die spoor
Vadersdag 2026 - 1
21 июня, Южная Африка ⋅ ☀️ 23 °C
Die Blou Kombuis, Klein Brak Rivier
The teeny tiny frog
21 июня, Южная Африка ⋅ ☀️ 17 °C
Just look at this little chappie. Hanging out inside the plug box in the caravan park. Absolutely adorable.
Seeplaas
16 июня, Южная Африка ⋅ ☀️ 13 °C
Breakfast with a view. Al wat ek wou gehad het was ontbyt teen die see. Ons het soveel meer gekry. Die mooiste uitsig. Kunsgallery. Interessante klere. Worship musiek oral. En ons het die walvisseЧитать далее
Pret in die Steyn tent
15 июня, Южная Африка ⋅ ☁️ 17 °C
In Centurion het ons gereeld so geparty. Wel, nou doen ons dit in die tent. Dis Dries op sy beste.
Blue Cranes
7 июня, Южная Африка ⋅ ☁️ 20 °C
Since we got here at the beginning of May, we have been hearing them fly over. Their call is very unique. Yesterday finally, they were in the veld behind us. This is the closest we have been been toЧитать далее
Slow Sunday 2026-06-06
7 июня, Южная Африка ⋅ ⛅ 16 °C
Vinnige brekkie by Hennies.
'n Klein stappie net om te sien hoe lyk Hartenbos se seefront.
'n Yskasmagneet vir die groeiende versameling.
En die res van die dag? Vrede en breiwerk.
Dries kry 'nЧитать далее
I Love Yarn
6 июня, Южная Африка ⋅ ☁️ 12 °C
If there is a yarn shop, I will find it and explore it.
Any idea what is cooking?
3 июня, Южная Африка ⋅ 🌧 15 °C
Stormtyd
2 июня, Южная Африка ⋅ ☁️ 19 °C
Ons is nou weer daar. Dit reen al van laatmiddag af. Reen is lekker. Maar die wind wat voorspel word - daai is nou nie lekker nie. Ons bid maar vir genade. Wat kan mens anders doen?
Raai wat eet onsЧитать далее









































































































































































































