Aankoms in Jeju
2019年3月5日, 韓国 ⋅ 🌙 7 °CDalk moet mens net eers oor die initial shock kom voor jy kan begin process. Ek dink die ervaring is heeltemal anders as mens vir n jaar kom as wat mens vir vakansie kom en verseker meer challengingもっと詳しく
Dalk moet mens net eers oor die initial shock kom voor jy kan begin process. Ek dink die ervaring is heeltemal anders as mens vir n jaar kom as wat mens vir vakansie kom en verseker meer challengingもっと詳しく
Na ek darem die regte knoppie gekry het, onthou het om my skoene buite die deur te los en iets gemompel het wat naastenby soos hulle groet klink (natuurlik met die gepaardgaande buigie wat lyk soos ekもっと詳しく
Die son het uiteindelik so bietjie geskyn en toe vaar ek die strate in...omtrent gehop soos ek skrik vir n glaskas vol 'slange' voor die een restaurant. Eel is blykbaar n big deal hier, maar ek wasもっと詳しく
In Korea is dit n groot viering as n baba 100 dae oud is. Dit is tradisioneel om dan White rice cake ~ baeksulgi te maak wat purity en n lang lewe simboliseer en dan red bean rice cake ~ susupatddukもっと詳しく
So uit die hoek van die gratis gym se venster (waar n blinde vrou langs my op die treadmill draf en n ander vrou agter my aan haar voete ini lug hang) sien ons toe klomp liggies en besluit om na dieもっと詳しく
En skielik ontaard hierdie yskoue winter in n sprokies wereld van kersie bloeisels...en slaan jou asem weg soos n koue wintersoggend. Natuurlik soos die Koreane is, is alles weer in oorgawe! Ons kykもっと詳しく
Wat n ervaring! Glad nie vir toeriste bedoel nie, maar n heerlike uitstappie. Die sirkus het in 2007 besluit om sy deure te sluit en alles net so daar te los. Na 12 jaar het wind en weer al baieもっと詳しく
So is dit paasnaweek en ons soek met nuwe moed na n kerk. Jeju is blykbaar vol cults en ons sukkel nogal regtig om n kerk te kry. Gelukkig vind Margs n advertensie op fb en ons is reg vir kerk....totもっと詳しく
Ek wou al dans van gelukkigheid toe Lisa my vra of ek wil strand toe gaan na werk, maar toe kon ek dit nog inhou. Na n paar koreaantjies my bloeddruk opgejaag het en n massiewe groot starbucks koffieもっと詳しく
Baie goed is anders hier, maar die een was nie veronderstel om te wees nie. Ek werk saam n baie interessante karakter en toe hy my nooi vir koffie, het ek soos enige standaard uitgawe van n mens, 'nもっと詳しく