Aankoms in Jeju
5 mars 2019, Sydkorea ⋅ 🌙 7 °CDalk moet mens net eers oor die initial shock kom voor jy kan begin process. Ek dink die ervaring is heeltemal anders as mens vir n jaar kom as wat mens vir vakansie kom en verseker meer challengingLäs mer