Dag 10: Nóg ‘n 25 km wag na Arcade

Van vandag af moet ons elke dag twee stempels in ons pelgrimspaspoort tot in Santiago kry. Die eerste 4,5 km uit Vigo is deur die strate, daarna klim die roete vir 2 km. Tot op 15 km is die roeteOkumaya devam et
Van vandag af moet ons elke dag twee stempels in ons pelgrimspaspoort tot in Santiago kry. Die eerste 4,5 km uit Vigo is deur die strate, daarna klim die roete vir 2 km. Tot op 15 km is die roeteOkumaya devam et
Sjoe!
Sjoe vir nóg ‘n lang stapdag (50 km oor 2 dae!), sjoe vir die erge steiltes (heupe en bene!), sjoe vir die erge afdraandes (tone en knieë!), maar sjoe vir die lafenis van ‘n koel dag, enOkumaya devam et
_Hola amigos_. Vandag het ons ‘n gemaklike en kort stapdag van 14 km. Ons volg die Camino langs keisteenstrate, grondpaaie en woude. Die klein dorpies en plattelandse paaie wat ons gaan kry, isOkumaya devam et
Dit was ‘n welkome 14 km vanaf Arcade na Pontevedra. Die wegtrek was prentjiemooi en die roete het weer deur die woude gelei. Ons het vroeg genoeg aangekom om die paar reënbuie te systap. AlmalOkumaya devam et
Vandag groet ons die kuslyn en volg die Camino na die binneland. Nog klein dorpies en agterpaaie, dié keer verby wingerde hier en daar, is op vandag se roete. Caldas de Reis is bekend vir syOkumaya devam et
Die roete was ons genadig en het gesorg vir ‘n meestal plat, koel, mooi stapdag deur plase en woude. Ons moes wel gewoond raak aan die singende speke van die talle fietsryers op die roete. DisOkumaya devam et
_Buenos dias!_ Vandag kan ons weer uitsien na pragtige woude en stil plaasgebiede voor ons die Ullarivier net voor Padrón oorsteek. Padrón is bekend vir twee dinge: Sy gewilde groen rissies, padronOkumaya devam et
Almal het veilig in die ou stad, Padrón, aangekom. Ons hotel is op die rivier met ‘n netwerk van stegies net agter ons. Die stapdag was gemaklik, maar daar is ‘n effense senuweeagtigheid in dieOkumaya devam et
Vandag is die groot dag! Ons stap ons laaste treë op die Camino na ons eindbestemming in Santiago de Compostela. Vandag is weer ‘n 25 km stapdag - in die reën! Ons spring vroeg weg om onsselfOkumaya devam et
Ons is hier! Ná 240 km wat by Porto in Portugal begin het, het ons pas deur die poort van die Santiago de Compostela-katedraal ingestap, begelei deur die klanke van die doedelsak wat jou altyd hierOkumaya devam et