Dag 5 - Ladismith
20 Januari 2017, Afrika Selatan ⋅ 🌙 16 °CErns dra 'n volstruisveer in sy hoed, Lunga sit die kuikens op hok, Divan lewer 'n nuwe kamera af vir die Weg Agterpaaie-span, Ronnie wys ons sy tattoo, ons stap na 'n bergpoel, en daarna moetBaca selengkapnya
Ken julle die legende van Dirk Ligter? Hy het so 'n volstruisveer in sy hoed gedra.....