Dag 5 - Ladismith
20 stycznia 2017, Afryka Południowa ⋅ 🌙 16 °CErns dra 'n volstruisveer in sy hoed, Lunga sit die kuikens op hok, Divan lewer 'n nuwe kamera af vir die Weg Agterpaaie-span, Ronnie wys ons sy tattoo, ons stap na 'n bergpoel, en daarna moet Czytaj więcej
Ken julle die legende van Dirk Ligter? Hy het so 'n volstruisveer in sy hoed gedra.....