Dag 5 - Ladismith
20 Ocak 2017, Güney Afrika ⋅ 🌙 16 °CErns dra 'n volstruisveer in sy hoed, Lunga sit die kuikens op hok, Divan lewer 'n nuwe kamera af vir die Weg Agterpaaie-span, Ronnie wys ons sy tattoo, ons stap na 'n bergpoel, en daarna moetOkumaya devam et
Ken julle die legende van Dirk Ligter? Hy het so 'n volstruisveer in sy hoed gedra.....