2. Tag Safari - Start 06:00 Uhr
2. Tag Safari - Start 06:00 Uhr
Jurg Wagener van Sterland wys vir Toast en Erns sterre, die Weg Agterpaaie-span rus bietjie en Erns raak so verlief op dié rustige dorpie dat hy begin erf soek...
Nee kyk.
As die grondpad jou band vat, dan is daar niks wat hom weer terugkry nie.
Die ou giffies in die blik help ook niks.
Banddruk was so 1,8Bar, spoed tussen 60km/h en 80km/h, middel van dieもっと詳しく
4 aande van rus en niks doen nie.
Ons is hier, die bande het die R355 (sover) oorleef.
Pad nogals sleg en weggespoel na die vloede van vroeg Desember 22.
Die streepmuise hou ons besig. Swembadもっと詳しく
So ken jy die???
Ons hierdie op Williston gekoop.
Ons mag nie, maar op vakansie eet ons stout.
So, gelukkig het Mnr Pofadder ons gister uitgelos.
Dink hy was maar agter die swaeltjie baba aan.
En ja, glo hy het hom ingesluk.
Vandag lyk die weer bietjie koeler.
Gelukkig geen probleme met die poefs nie.
Stil en rustige dag.
Ons gaan môre bietjie ry
この場所は、次の名前で知っているかもしれません:
Witzenberg
旅行者 Hoi Meli, super Bilder die Tiere so echt zu sehen macht sicher Spass. Schöne Sunntig Liebs Grüessli vo üs zwei 🙋🏼♂️🙋🏼♀️