Logrono to Ciruēna
May 9, 2022 in Spain ⋅ ☀️ 16 °C41km - is baie tyd om vir jou liggaam te luister. Dag begin sterk en ek figure uit my voorste voete word seer omdat ek op my tone loop. Haak loop soos n normale mens laat my soos n masjien aan stoomRead more
Traveler Ek geniet jou wedervaringe vreeslik baie en jy sit dit so mooi om in woorde. 💕
Traveler Dankie. Geniet jou woorde net so! Ek sukkel net om meer as 1 foto te upload. Die klein dorpies se wifi is nie so hot nie 😁