Villadangos to Hospital de Orbigo
![](http://d2k8htqlk8yn1a.cloudfront.net/img/flags-png/es.png)
15 km - die kort afstand wat nooit wou eindig. Weer industriele gebied en langs n besige pad loop vir 12km.
En net so is jy weer terug in medieval tye soos wat jy inloop by Hospital de Orbigo oorЧитать далее
Путешественник Baie liefde uit Santiago de Compastela. Onthou om jou halfway Compostela te kry by Sahagun vir €3, by die toeriste informasie sentrum! 👍🏻
Путешественник
awesome foto!!