Villadangos to Hospital de Orbigo
15 mai 2022, Espagne ⋅ ⛅ 17 °C
15 km - die kort afstand wat nooit wou eindig. Weer industriele gebied en langs n besige pad loop vir 12km.
En net so is jy weer terug in medieval tye soos wat jy inloop by Hospital de Orbigo oorEn savoir plus
Voyageur Baie liefde uit Santiago de Compastela. Onthou om jou halfway Compostela te kry by Sahagun vir €3, by die toeriste informasie sentrum! 👍🏻
Voyageur awesome foto!!