Villadangos to Hospital de Orbigo
2022年5月15日, スペイン ⋅ ⛅ 17 °C
15 km - die kort afstand wat nooit wou eindig. Weer industriele gebied en langs n besige pad loop vir 12km.
En net so is jy weer terug in medieval tye soos wat jy inloop by Hospital de Orbigo oorもっと詳しく
旅行者 Baie liefde uit Santiago de Compastela. Onthou om jou halfway Compostela te kry by Sahagun vir €3, by die toeriste informasie sentrum! 👍🏻
旅行者 awesome foto!!