FindPenguins
  • Домой
  • Исследовать
    • Скачать программу
    • Регистрация
    • Войти
    • Скачать программу
    • Войти
    • Домой
    • Напечатать альбом
    • Исследовать
    • Поддержка
    • Следите за нами
  • Регистрация
Очистить поиск
My Switserse Avontuur
  • Elouise Verwey

My Switserse Avontuur

Au pair in Sion, Valais Читать далее
+3
ПодписатьсяОбзорКалендарьПоделитьсяПоделитьсяКорзина
Сначала новые
  • Следов
  • Фотографии
  • Начало поездки
    16 апреля 2024 г.
    Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • понедельник, 15 апреля 2024 г., 20:56
    • 🌙 15 °C
    • Высота: 1 691 м
    • Южная АфрикаO.R. Tambo International Airport26°7’47” S  28°14’9” E

    Afskop

    15 апреля 2024 г., Южная Африка ⋅ 🌙 15 °C

    Eerste maal op 'n vliegtuig; laat die avontuur begin...

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 1
    • вторник, 16 апреля 2024 г., 11:15
    • 🌧 26 °C
    • Высота: 9 м
    • Объединенные Арабские ЭмиратыAl Jurf25°26’28” N  55°31’55” E

    Dubai stop

    16 апреля 2024 г., Объединенные Арабские Эмираты ⋅ 🌧 26 °C

    Geland op Dubai waar ek gaan oorklim op my volgende vlug. Weens die reënerige en bewolkte weer het ons 'n uur langer rondom die lughawe gesirkel voordat dit oop genoeg was vir die vlieënier om te land.Читать далее

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 2
    • среда, 17 апреля 2024 г., 21:03
    • 🌫 2 °C
    • Высота: 971 м
    • ШвейцарияCaux46°25’49” N  6°56’30” E

    Aankoms in Switserland

    17 апреля 2024 г., Швейцария ⋅ 🌫 2 °C

    Om middernag op Genéve lughawe geland, ingeklok, tasse gekry en my Switserse tannie het my daar ingewag. Weens verskriklike storm reën het ons gesukkel om Dubai lughawe te verlaat en is die vlug met baie ure vertraag. Van Genéve af is dit so twee ure se ry tot in Sion.
    Ek word wakker met die pragtige uitsig van berge en blomme om my.
    Читать далее

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 11
    • пятница, 26 апреля 2024 г., 14:59
    • ☁️ 13 °C
    • Высота: 727 м
    • ШвейцарияLac de Mont d'Orge46°13’48” N  7°19’59” E

    Château de Mont'orge

    26 апреля 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 13 °C

    Die verkenningstog begin...

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 11
    • пятница, 26 апреля 2024 г., 19:21
    • ☁️ 10 °C
    • Высота: 868 м
    • ШвейцарияLa Muraz46°14’36” N  7°19’37” E

    Château de la Soie

    26 апреля 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 10 °C

    Nog 'n kasteel...

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 12
    • суббота, 27 апреля 2024 г., 12:39
    • ⛅ 11 °C
    • Высота: 1 182 м
    • ШвейцарияEtang des Mouchys46°15’34” N  7°19’25” E

    Bisse de Savièse

    27 апреля 2024 г., Швейцария ⋅ ⛅ 11 °C

    Noord van Sion op teen die helling en verby Savièse, is 'n besondere "Bisse". Na 'n heerlike staptog daarheen met pragtige uitsigte, is die Bisse wel gesluit en kan ek nie die roete voltooi nie...

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 20
    • воскресенье, 5 мая 2024 г., 06:52
    • ☁️ 7 °C
    • Высота: 653 м
    • ШвейцарияVisp Station46°17’39” N  7°52’52” E

    Eerste treinrit - Sion na Visp

    5 мая 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 7 °C

    Daar is 'n aupair vergadering in Zürich vanmiddag en ek is op pad om dit by te woon. Ek het die "half-fare" vir my Swisspass treinkaart, maar die dagkaartjie, wat my toelaat om enige van die publieke vervoer in Switserland vir die dag te gebruik, werk goedkoper uit as net 'n retoerkaartjie Zürich toe en terug. Dus koop ek die dagkaartjie en besluit om op 'n paar ander plekke tussenin ook te stop en te verken. By Visp klim ek oor op 'n ander trein wat deur 'n lang tonnel tot aan die anderkant van die bergreeks uitloop. Die SBB app werk baie lekker om die treintroetes en stoppe uit te werk en die treine is baie stiptelik. By die klein stasies stop die trein letterlik 'n minuut voor dit aanry.Читать далее

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 20
    • воскресенье, 5 мая 2024 г., 09:23
    • ☁️ 12 °C
    • Высота: 569 м
    • ШвейцарияInterlaken Ost railway station46°41’27” N  7°52’15” E

    Interlaken

    5 мая 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 12 °C

    Aan die ander kant van die tonnel is dit nog mooier. Dis só groen en die bergspitse is wit. Die volgende stop is by Spiez, langs die Thundersee wat ongelooflik blou is, en dan draai ek af Interlaken toe. Hier loop die Aare Rivier verby, blou en helder soos ek nog nooit tevore 'n rivier gesien het nie.Читать далее

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 20
    • воскресенье, 5 мая 2024 г., 15:34
    • ☁️ 19 °C
    • Высота: 408 м
    • ШвейцарияStrandbad Winkel47°17’49” N  8°35’48” E

    Tot by Zürich

    5 мая 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 19 °C

    Grootstad... treinstasie massief. Hier langs die "strand" is dit baie rustiger. Van Interlaken af maak ek 'n draai in Brienz en Luzern voor ek na die grootstad toe is. Die "Haupt Bahnhoff" is regtig groot en gee my die idee van Johannesburg lughawe, so kan mens hier verdwaal as mens die bordjies nie mooi lees nie. Ek kyk net 'n bietjie rond en klim dan op die volgende trein am Winkel toe, waar ons Andrée vir die aupair vergadering gaan ontmoet.Читать далее

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 22
    • вторник, 7 мая 2024 г., 13:03
    • 🌧 11 °C
    • Высота: 369 м
    • ШвейцарияGrandchamp46°24’46” N  6°55’46” E

    Montreux

    7 мая 2024 г., Швейцария ⋅ 🌧 11 °C

    Hier tref ons die bekende Château de Chillon aan, asook die huis waarin President Paul Kruger oorlede is in Clarens.

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 24
    • четверг, 9 мая 2024 г., 12:58
    • ☀️ 7 °C
    • Высота: 1 513 м
    • ШвейцарияUndre Sattel46°36’20” N  8°2’56” E
    Lauterbrunnen

    Bonera lägerli - Grindelwald

    9 мая 2024 г., Швейцария ⋅ ☀️ 7 °C

    Dis eenvoudig so... Ek sien 'n berg, ek wil hom klim...
    Oo Grindelwald is mooi! Ek klim my eerste berg in Switserland hier toe ek sommer die eerste beste voetpad inslaan. So kom ek op 'n gletser af. Die eerste sneeu wat ek kry. Ek is behoorlik in 'n ekstase hieroor, maar toe die sneeu verderaan net meer word, besef ek ek moet maar 'n roete afwaarts soek. Op 'n gletser is nie die veiligste plek om te speel nie...
    Ek maak nog 'n laaste stop in Lauterbrunnen ook.
    Читать далее

    Посмотреть перевод
    1 лайк
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 26
    • суббота, 11 мая 2024 г., 12:58
    • ☀️ 18 °C
    • Высота: 685 м
    • ШвейцарияHofstetten bei Brienz46°44’56” N  8°5’6” E

    Ballenberg Freilichtmuseum - Brienz

    11 мая 2024 г., Швейцария ⋅ ☀️ 18 °C

    Oom Pierre Jordaan wat in Basel bly, kry my vanoggend en dan gaan ons na die buitelugmuseum by Brienz toe. Dis 'n langnaweek en my huisgesin het Raclette gemaak, wat ek toe ook vir die eerste keer kans kry om te eet.Читать далее

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 33
    • суббота, 18 мая 2024 г., 10:27
    • ⛅ 13 °C
    • Высота: 1 037 м
    • ШвейцарияRomoos47°0’36” N  8°0’9” E

    Romoos

    18 мая 2024 г., Швейцария ⋅ ⛅ 13 °C

    Iewers onbekends... Ek het 'n gitaar vir goedkoop hier by iemand kom haal; beslis dit werd. Mens sien berg Pilatus in die agtergrond.

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 34
    • воскресенье, 19 мая 2024 г., 11:05
    • ☀️ 9 °C
    • Высота: 1 818 м
    • ШвейцарияOeschinensee46°30’11” N  7°44’2” E

    Kantersteg, Oberbärgli, Oeschinensee

    19 мая 2024 г., Швейцария ⋅ ☀️ 9 °C

    Die klim na bo is verseker die moeite werd...
    Ek is vroeg al aan die stap, wat 'n goeie ding is. Dit was nog stil met net enkele stappers en ek kry toe wraggies 'n troppie "Stein" bokke langs die water voor hulle teen die berg op is en verdwyn.
    Toe ek weer afstap kom ek hordes toeriste teë wat die area nou oorneem. Nou klim ek op die trein Bern toe, waar ek 'n "schwiizerorgli" gaan oplaai wat ek sopas op Ricardo gekry het.
    Читать далее

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 40
    • суббота, 25 мая 2024 г., 09:53
    • ☁️ 5 °C
    • Высота: 1 121 м
    • ШвейцарияGöschenen46°40’0” N  8°35’21” E

    Andermatt na Göschenen

    25 мая 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 5 °C

    Die volgende uitstappie...

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 41
    • воскресенье, 26 мая 2024 г., 13:12
    • ☁️ 15 °C
    • Высота: 439 м
    • ШвейцарияFlüelen46°54’7” N  8°37’28” E

    Altdorf, Volksmusik festival

    26 мая 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 15 °C

    Daar is 'n volksmusiek-fees in Altdorf die naweek. Vasberade om alles van die kultuur te ervaar, kom woon ek die fees by. Ek kyk vertonings van verskillende musiekgroepe en woon later die middag 'n dansklas by. Dis hier by die danssessie wat ek met die groepie musiekante bevriend raak en by wie ek op die end aansluit in die groot feestent. Saam met hulle kyk ek nog 'n paar konserte en dans tot na middernag nog saam volksdanse. Flavia en Dominik het my genooi om by hulle oor te slaap, en na 'n egte Switserse ontbyt van brood en kaas die volgende oggend, is ek eers saam kerk toe voor ek groet en weer vertrek met die trein.Читать далее

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 45
    • четверг, 30 мая 2024 г., 17:17
    • ☁️ 11 °C
    • Высота: 1 619 м
    • ШвейцарияZermatt46°1’17” N  7°44’54” E

    Zermatt

    30 мая 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 11 °C

    Die oggend was baie mistig en reënerig, maar na die middag se kant toe het die son begin uitkom. Die Matterhorn se piek wou-wou oopmaak, maar die wolke het oor hom bly troon. Dis 'n katolieke vakansiedag en daar's iets by die kerk aan. Die kerkklokke het vir seker 15 minute aanhoudend gelui.Читать далее

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 47
    • суббота, 1 июня 2024 г., 14:10
    • ☁️ 11 °C
    • Высота: 1 168 м
    • ШвейцарияBreitegg47°1’18” N  9°33’37” E

    Heididorf

    1 июня 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 11 °C

    Natuurlik moet ek hier kom draai! Dis mos my aanvanklike inspirasie om Switserland toe te kom! Dis reënerig, maar tog mooi...

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 48
    • воскресенье, 2 июня 2024 г., 15:00
    • ☁️ 19 °C
    • Высота: 218 м
    • ШвейцарияLocarno46°10’21” N  8°48’11” E

    Locarno

    2 июня 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 19 °C

    So bietjie aan die Italiaanse kant van die land. Heerlike sonskyn dag!

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 48
    • воскресенье, 2 июня 2024 г., 16:14
    • ☁️ 16 °C
    • Высота: 548 м
    • ШвейцарияLago di Palagnedra46°9’17” N  8°36’39” E

    Camedo - grens van Italië

    2 июня 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 16 °C

    Van hier af gaan die trein na Domodossola in Italië voordat ons weer in Brig se rigting gaan.

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 48
    • воскресенье, 2 июня 2024 г., 17:32
    • ☁️ 15 °C
    • Высота: 321 м
    • ИталияRonco46°7’42” N  8°19’31” E

    Domodossola - 'n stukkie Italië!

    2 июня 2024 г., Италия ⋅ ☁️ 15 °C

    Die trein maak 'n draai deur Italië voor ek huis toe gaan. Baie neut en kersiebome groei langs die pad.

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 55
    • воскресенье, 9 июня 2024 г., 14:14
    • ☁️ 21 °C
    • Высота: 1 479 м
    • ШвейцарияMontana46°18’47” N  7°29’23” E

    Crans-Montana

    9 июня 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 21 °C

    Met die Funiculaire op vanaf Sierre/Siders kom mens vinnig hier. Die kantonale musiekfees van Wallis is die naweek hier. Ek sien nie veel daarvan nie, maar klim 'n stukkie berg en ontmoet 'n kat in die bos.Читать далее

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 57
    • вторник, 11 июня 2024 г., 12:08
    • ☁️ 14 °C
    • Высота: 1 210 м
    • ШвейцарияZeneggen46°16’59” N  7°52’18” E

    Klettergarten - Zeneggen

    11 июня 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 14 °C

    So vinnige bergklim sessie na my afspraak by die Ausweiszentrum in Visp.

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 62
    • воскресенье, 16 июня 2024 г., 07:55
    • ☀️ 10 °C
    • Высота: 1 304 м
    • ШвейцарияMédières46°5’24” N  7°13’28” E

    Le Châble

    16 июня 2024 г., Швейцария ⋅ ☀️ 10 °C

    My eerste kuier by die Marets. Ons ry fiets deur die mistigheid, klim muur by die sportsentrum, probeer alpehoring speel, kyk The Chosen, leer knoppies-akkordion speel en gesels in ons gebroke Engels.

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
  • Elouise VerweyMy Switserse AvontuurПутешественник
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 62
    • воскресенье, 16 июня 2024 г., 15:57
    • ☁️ 23 °C
    • Высота: 464 м
    • ШвейцарияMartigny46°6’22” N  7°4’44” E

    Martigny

    16 июня 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 23 °C

    Ons gaan kerk toe - alles in Frans. Daarna eet ons by die Château de la Bâtiaz. Die dorp dra nog die spore van Romeine van 'n klompie eeue terug.

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
Загрузить еще
  • 2025© FindPenguins
  • Домой
  • О нас
  • Групповой трекинг
  • Пресса
  • Правила
  • Конфиденциальность & Cookies
  • Центр помощи
  • Отпечаток
  • Следите за нами