Cape Cross
20 Nisan 2023, Namibya ⋅ 🌬 19 °COns ry amper oor 300 robbe soos ons na 3 ander kyk. Die goed is fassinerend. Amper soos n klomp honde, gekruis met iemand wat alwee sy bene in een broekspyp ingedruk het.
Ons ry amper oor 300 robbe soos ons na 3 ander kyk. Die goed is fassinerend. Amper soos n klomp honde, gekruis met iemand wat alwee sy bene in een broekspyp ingedruk het.
Ons groet vanoggend die see.
Ontbyt in Walvisbaai saam met die seekatte
Oppad tussen Walvisbaai en Mirabib, op die agterpaaie soos gewoonlik.
Ons probeer n rookie mistake beredder deur ys te koop op Gobabeb, maar sonder sukses. Die pad is lank en reguit en mooi agv dieOkumaya devam et
Ons ontmoet n eensame woestyn perd wat my laat dink oor die lewe. Hy drink n 2 liter roomys bak water en beweeg dankbaar aan ....
Mirabib is amper n mini Spitzkoppe. 5 Kampplekke en baie spasie, baieOkumaya devam et
Laaste stop. Nie seker hoe hy lyk nie want ons arriveer in die donker en vertrek weer voor sonop. Jakes probeer die Namibia stof van sy hande af was met n komplimentere gemmerkoekie ... té gewoondOkumaya devam et
Vandag was RY RY RY. Alberton om om die Ou Lady Pajero huis toe te bring en toe plaas toe !
4933 Veilige kilometers met die Dakar plaasbakkie.
Dankbaar vir die geleentheid.
Dankbaar vir die menseOkumaya devam et