Die laaste myl
23 April 2023, Afrika Selatan ⋅ 🌙 24 °C
Vandag was RY RY RY. Alberton om om die Ou Lady Pajero huis toe te bring en toe plaas toe !
4933 Veilige kilometers met die Dakar plaasbakkie.
Dankbaar vir die geleentheid.
Dankbaar vir die menseBaca lagi
Pengembara 🥰