Op die pad oppad na Bad Gastein
![](http://d2k8htqlk8yn1a.cloudfront.net/img/flags-png/at.png)
Ons het ongeveer 09:30 vanaf Vienna begin ry vir ons langnaweek na Bad Gastein en Großglockner. Toe die kinders moeg vir die kar raak toe moes ons eers 'n stop maak waar hulle bietjie kan buiteBaca selengkapnya
Ons het ongeveer 09:30 vanaf Vienna begin ry vir ons langnaweek na Bad Gastein en Großglockner. Toe die kinders moeg vir die kar raak toe moes ons eers 'n stop maak waar hulle bietjie kan buiteBaca selengkapnya
Ons het in Bad Gastein, Salzburgerland, Oostenryk aangekom na ons heeldag hiernatoe gery het.
Ons so draai gaan stap en toe sien ons die baie indrukwekkende waterval - die Bad Gasteiner Waterval.
DitBaca selengkapnya
Vandag het ons met die Kabelkar (Kabel-Auto soos Heinrich sê) opgegaan met die Schlossalmbahn Gastein. Die uitsigte van daarbo was baie mooi en die speelplek was weer geleë dat ons die uitsig konBaca selengkapnya
Berg verken, speel en hardloop, koeie kyk, mooi uitsigte en praat met Oupa en Ouma bo-op die berg.
Ons het vandag uiteindelik die Großglockner Hochalpenstrasse gery en die mees indrukwekkende berge en uitsigte gesien. Heinrich het dit baie geniet toe ons stop en hy kon vars bergwater uit 'nBaca selengkapnya
Ons was vandag na Sportgastein - waar die vallei doodloop. Hier was baie klein watervalle en baie koeie het daar gewei. Dit was baie mooi daar. Ons het toevallig by 'n lokale Oostenrykse fees daar opBaca selengkapnya
Ons het vandag weer teruggery Wene toe na 'n onvergeetlike tyd in die berge. Ons almal het dit baie geniet, en Heinrich wil net weer berge toe gaan. Toe die kinders weer moeg vir die kar raak toe moesBaca selengkapnya