Die reis tot in Kanada

Ons het 23 Aug gevlieg van JNB af om 19:25, nadat ek 15:30 eers ons paspoorte met Kanadese visas gekry het by die ambassade (met baie mooi praat en oortuiging). Gelukkig het tannie Sarie vir ouma, watもっと詳しく
Ons het 23 Aug gevlieg van JNB af om 19:25, nadat ek 15:30 eers ons paspoorte met Kanadese visas gekry het by die ambassade (met baie mooi praat en oortuiging). Gelukkig het tannie Sarie vir ouma, watもっと詳しく
Die hele proses deur immigrasie in Vancouver was heel maklik. Ons moes net detail intik en foto's neem op 'n rekenaar en na sekuriteit gaan, waarna ons, ons bagasie gaan haal het en na die treinstasieもっと詳しく
Ouma het vroegoggend 'n stappie gevang in die tuin en die wêreld gaan verken. Paul het vir ons lekker ontbyt gemaak (dis altyd 'n bonus om by 'n chef te kuier). Ons het Bets-hulle se nuwe huis gaanもっと詳しく
Vandag was net 'n rusdag so voor die Banff toer begin. Cordel het vanoggend weer hokkie gespeel. Daarna het ons Mariet (tannie Jo se kleindogter) gekry vir 'n koffietjie in die stad na ons by dieもっと詳しく
Ons het douvoordag opgestaan en ferry toe gegaan om 'n kar te gaan haal by die lughawe in Vancouver. Op die ferry het ons weer Pacific buffet breakfast geëet. Ouma is erg beïndruk met die ferry enもっと詳しく
Ons het rustig opgestaan en ontbyt geëet by die plek waar ons gebly het. Ouma het 'n stappie gevat en foto's gaan neem. Daar was 'n plaag van muskiete toe ek my kop by die deur uitsteek, so ek hetもっと詳しく
Ons het vroegoggend gery sodat ons betyds kan wees vir ons 12:45 gletser avontuur op mt Athabasca. Ons het met 'n bus gery tot by die 'all-terrain vehicles'. Daar is 24 van hulle in die wêreld. 22 isもっと詳しく
Lang dag. Mens moet glo vroeër in-check by die lughawe as wat mens jou bagasie ingee hier. Wat ek nie geweet het nie. Ons is toe letterlik 6 min laat daarvoor omdat ons die huurkar moes teruggee enもっと詳しく
Cristina van Mexico het ons by Qupqugiaq opgelaai en gevat na waar die bus ons gekry het. Sy is die Lyft bestuurder gewees - dit werk basies soos uber. By die bus het hulle ons tasse ingelaai en onsもっと詳しく
Ons het begin met 'n lekker laat oggend. Ons het 10 uur met die shuttle ingegaan dorp toe en bietjie rondgeloop. 11 uur het ons toer begin met 'n klein bietjie geskiedenis oor Seward en toe is onsもっと詳しく
Geniet elke oomblik! Vancouver Baie Mooi. Salt Spring Eiland baie goed. Kobus
旅行者
Is dit wolke wat riffel?