Veilig in Portomarin
10. Oktober 2023 in Spanien ⋅ ☁️ 26 °CDit was ‘n lekker stapdag van 22 km meestal deur die plase met antieke klipkrale. Daar was selfs tyd vir ‘n feestelike sangria langs pad. Ons moet nou eers gewoond raak aan soveel pelgrims op dieWeiterlesen